Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
January 26, 2015Regsake 26 Januarie 2015Die regsbeginsels wat bespreek word sluit in: Voorgestelde wysigings aan die wet wat seks tussen tieners 'n misdryf maak; persoonlike aanspreeklikheid vir skuld van jou BK; tekenregte van gades getroud in gemeenskap van goed; en die reël wat bepaal dat rente op skuld nie meer mag wees as die hoofskuld nie....more25minPlay
January 19, 2015Regsake 19 Januarie 2015Sake wat bespreek word, sluit in banke se pligte met die oorplaas van geld tussen kliënte se rekeninge; die verantwoordelikhede van bestuursagente by deeltitelkomplekse; en die grondwetlikheid van sekere bepalings van die Wet op die Vervreemding van Grond....more23minPlay
January 12, 2015Regsake 12 Januarie 2015Prof. Elmien du Plessis, 'n spesialis op die gebied van Gewoontereg en Tradisionele Reg is die ateljeegas....more28minPlay
January 05, 2015Regsake 5 Januarie 2015Igna Klynsmith verduidelik die voor- en nadele daarvan om vakansie-eiendom in jou eie naam, of in 'n trust te koop.Hy bespreek ook 'n hofsaak waarin beslis is dat slegs geregistreerde bouers vergoeding mag ontvang. As jou besigheid swaar trek, moet jy ook luister hoe werk ondernemingsreddingsverrigtinge wat kan verhoed dat jou besigheid gelikwideer word....more28minPlay
December 29, 2014Regsake 29 Desember 2014Igna Klynsmith kyk terug op 2014 se opspraakwekkendste hofsaak, en na strenger SEB-maatreëls wat in 2015 ingestel sal word....more27minPlay
December 22, 2014Regsake 22 Desember 2014Igna Klynsmith gee 'n uiteensetting van hoe die reg van toepassing op Moslemhuwelike ontwikkel het. Hy verduidelik ook hoe gesinsverantwoordelikheidsverlof werk, en of 'n trust 'n onafhanklike trustee moet hê....more25minPlay
December 15, 2014Regsake 15 Desember 2014Wanneer iemand egbreuk gepleeg het met jou man of vrou, kon jy histories 'n hele paar regsaksies teen daardie persoon instel. Igna Klynsmith bespreek watter van hierdie aksies vandag nog bestaan en watter in onbruik verval het....more25minPlay
December 08, 2014Regsake 8 Desember 2014Igna Klynsmith gesels oor bystand tot selfmoord. Hy sit uiteen hoe verskillende lande se regstelsels dit hanteer, en bespreek die jongste tendense....more22minPlay
December 01, 2014Regsake 1 Desember 2014Diereregkenner Jane Marston gesels oor die magte van die DBV; die lyding van plaasdiere; diere as peste op plase; en aanvalle deur honde....more26minPlay
November 24, 2014Regsake 24 November 2014Jane Marston is 'n kenner van dierereg. Sy vertel wat om te doen as 'n vreemde hond of kat by jou aankom; die reëls van toepassing op diereskoue; en die etiese en regsaspekte van geblikte jag....more26minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.