Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
September 08, 2014Regsake 8 September 2014Rina Gunther, 'n prokureur wat spesialiseer in patentreg en outeursreg, beantwoord luisetraarsvrae....more32minPlay
September 01, 2014Regsake 1 September 2014Wat kan 'n vrou doen as haar voormalige man, wat beheer en toesig oor die kinders het, hom erg wangedra? Kan 'n man wat onderhoud vir sy kinders betaal daarop aandring dat hulle ma kwitansies voorlê as bewys waarop sy die onderhoudsgeld spandeer? Wat is die regsgevolge as die huurder of verhuurder van 'n woonstel gesekwestreer word?...more23minPlay
August 25, 2014Regsake 25 Augustus 2014Igna Klynsmith verduidelik hoekom daar geen lastereise voortspruit uit al die beledigings wat parlementariërs mekaar toesnou nie. Na aanleiding van die Tansnet pensionarisse wat toestemming gekry het om 'n klasaksie teen die pensioenfonds in te stel, verduidelik hy die vereistes waaraan sulke aksies moet voldoen....more24minPlay
August 18, 2014Regsake 18 Augustus 2014Regsake kry baie navrae van kinders wat terminaal siek ouers uit hulle lyding wil verlos. Igna Klynsmith bespreek genadedood en die verskillende kategorieë van bystand tot selfdood. Hy verwys ook na die Dignitas Kliniek in Switserkand wat hulp verleen aan mense wat wil sterf....more25minPlay
March 26, 201226 Mar 2012Onderwys- en skoolaangeleenthede wat die howe moes hanteer, word bespreek soos ‘n saak waar ‘n skool verklaar het dat hulle nie nog plek het om leerlinge in te neem nie. Hofsake rondom die Hoërskool Ermelo en die Rivonia Primary School word bespreek....more27minPlay
March 19, 201219 Mar 2012Die geskiedenis en verloop van die Konstitusionele Hof word bespreek asook die hofsaak tussen die Citizen-koerant en Robert McBride nadat hulle hom 'n moordenaar genoem het....more28minPlay
March 12, 201212 Mar 2012Indien jy toelaat dat meer as een eiendomsagent jou aan dieselfde huis voorstel, is jy kommissie aan almal verskuldig. En, SAPD-lede moet hulle eie sakke skud as hulle bullebaktaktiek op Jan Publiek toepas....more28minPlay
March 05, 20125 Mar 2012Prof. Francois Venter, dekaan van die regsfakulteit aan die Noordwes Universiteit, verduidelik ons grondwetlike regte....more42minPlay
February 27, 201227 Feb 2012Kan ‘n staatsinstansie belaster word? Getroude homoseksuele paartjies mag wettiglik in ‘n hof skei. En, maak seker dat jy vee van ‘n wettige eienaar koop....more25minPlay
February 06, 20126 Feb 2012Wanneer betaal jy BTW en wanneer hereregte? Hoe raak die nuwe verbruikerswet die voetstootsklousule? Waarna kyk die hof voor ‘n man of vrou onderhoud toegestaan word ná ‘n egskeiding?...more31minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.