Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
January 16, 201216 Jan 2012Volker Kruger bespreek die belangrikheid daarvan om voogde vir jou kinders te benoem in jou testament, die proses om ‘n eksekuteur aan te stel, wat gebeur as ‘n testament nie opgespoor kan word nie, en of ‘n erfgenaam skuld kan erf?...more30minPlay
January 02, 20122 Jan 2012Belangrike wenke vir die opstel van ’n testament, boedelbelasting, kapitaalwinsbelasting en die koste van ’n trust, word bespreek....more33minPlay
December 19, 201119 Dec 2011Verskeie aspekte van deeltitelskemas word bespreek. Die bepalings van die gedragsreëls en hoe die kompleks bestuur moet word, is een van die besprekingspunte....more28minPlay
December 05, 20115 Dec 2011Die eiendomsprokureur Jody van Broekhuizen praat oor tyddeelskemas en hoekom die heffings elke jaar met ‘n aansienlike bedrag styg....more34minPlay
November 28, 201128 Nov 2011Hoe skuldig is jy indien jy op bevel van jou meerdere ‘n opdrag uitgevoer het? Die term handeling op bevel word bespreek met verwysing na hofuitsprake in soortgelyke gevalle....more29minPlay
November 14, 201114 Nov 2011‘n Ma verloor seggenskap oor haar kind omdat sy oorbeskermend is. Ken die die nuwe verbruikerswet – dit kan tot jou voordeel strek. En wees baie versigtig hoe jy in die hof optree - plaas beslis ‘n wag voor jou mond!...more30minPlay
October 24, 201124 Oct 2011Die voor- en nadele om appél aan te teken word bespreek. ‘n Saak om rentekoersuitbuiting aan te toon word toegelig. ‘n Luisteraarsnavraag oor die plig en regte van geregsdienaars word beantwoord....more29minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.