Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
June 10, 20234x4-Sake 10 Junie 2023Dit is ‘n ruk-en-pluk affêre in die woestyn met Francois 4x4 Rossouw en sy sleeptoue....more6minPlay
June 03, 20234x4-Sake 3 Junie 2023‘n Mens leer uit ondervinding. Francois Rossouw het dit agtergekom met lugfilters, wat klink of die enjin kapoet is....more7minPlay
May 27, 20234x4-Sake 27 Mei 2023Rekenaarmodifikasies kan jou duur te staan kom, sê Francois 4x4 Rossouw....more7minPlay
May 20, 2023Bewaring deur benutting by VergenoegdBewaring deur benutting saam met die Europese Erfenistrust by Vergenoegd. Johan Rademan het gaan kyk hoe word bewaring deur benutting ingespan by die slawehuisies....more9minPlay
May 20, 20234x4-Sake 20 Mei 2023Ons land het baie mooi dele, en een van die uitsonderlike plekke op 4x4-liefhebbers se bestemmingslys is die noorde van KwaZulu-Natal. Francois Rossouw vertel wat alles daar te sien en doen is....more7minPlay
May 13, 20234x4-Sake 13 Mei 2023Olie, olie... al die petrolkoppe moet kennis neem. Moenie sommer bymiddels in jou olie gooi nie, sê Francois 4x4 Rossouw....more8minPlay
May 06, 2023Indiese drafeende en Dexterbeeste in die wingerdDie Eersterivier stoot sy walle oor soos die Nyl, en vloei in die wingerde in by Faure naby Stellenbosch en die Strand, waar drafeende uit Indië en Dexterbeeste organies inwerk op die regeneratiewe landbou en toerisme van die Vergenoeg Löw-landgoed. Johan Rademan gesels met Corius Visser, die besturende direkteur....more13minPlay
May 06, 2023Proe inheemse geure aan die voet van die Helderberge‘n Inheemse proe met suurvytjies, bokkoms, spekboom en biltong, afgerond met rooibosjellie en makataankonfyt wag op jou in Faure aan die voet van die Helderberge, waar Johan Rademan met Corius Visser van Vergenoegd, so 4 km van Valsbaai af, gesels....more12minPlay
May 06, 20234x4-Sake 6 Mei 2023Rolstawe is nie net kosmeties nie, en vervul ‘n belangrike beskermende rol wanneer ‘n voertuig rol. Francois Rossouw wys daarop dat ‘n goeie gehalte kappie agterop die bakkie ook die kajuit tydens ‘n rol kan beskerm....more8minPlay
April 29, 20234x4-Sake 29 April 2023Johan Rademan wou by Francois Rossouw weet of daar ‘n nasionale sportsoort in die 4x4-bedryf is. En daar is!...more7minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.