Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
February 25, 2023ParaffienroeteJohan Rademan gooi ‘n draai by Dirk Human van BOC oor die paraffienroete in die Agulhasdriehoek naby Elim in die Strandveld....more16minPlay
February 25, 20234x4-Sake 25 Februarie 2023Ons reis saam met Francois Rossouw oor Van Zyl’s-Pas in Kaokoland....more8minPlay
February 18, 20234x4-Sake 18 Februarie 2023Grapjasse en Poetsbakkers moet baie mooi dink op 4x4-ritte wanneer duur toerusting ter sprake is....more9minPlay
February 11, 2023André Rieu se somerkonserteAndré Rieu se somerkonserte in sy tuisdorp, Maastricht, word jaarliks deur nagenoeg 600 000 mense bygewoon. Mareli van Christine van Wyk Toere vertel meer van hierdie dinamiese kunstenaar. André is ook self aan die woord, en hy was vir ‘n dekade lank een van die Top 10 verkopers in die wêreld....more12minPlay
February 11, 20234x4-Sake 11 Februarie 2023Francois 4x4 Rossouw verskaf ‘n hele “battery” inligting....more8minPlay
February 04, 20234x4-Sake 4 Februarie 2023Twaalfduisend plus voertuie het al saam met Francois Rossouw gery. Johan Rademan het hom gepols of elkeen ‘n merk gelaat het....more7minPlay
January 28, 2023Klink 'n glasie op TafelbergOns klink vir die eerste maal sedert 1929 amptelik ‘n glasie op Tafelberg. Johan Rademan gesels met Charles Hopkins van De Grendel Wynlandgoed en hulle vebintenis deur die Graaff-familie en die Tafelbergsweefspoor-maatskappy en wynproe op een van die Nuwe Sewe Wonders van die wêreld....more10minPlay
January 28, 2023Montagu se belangrike besoekersMontagu is al besoek deur bekende geskiedkundige leiers. Paul Kruger, generaal Joubert, Malan, Boesak, De Klerk en Mandela. Johan Rademan het PJ Basson op Montagu genader oor dié besoeke en die belewenis van toeriste....more13minPlay
January 28, 20234x4-Sake 28 Januarie 2023‘n Selfoon in die son in ‘n bakkie is dodelik gevaarlik. Johan Rademan en Francois 4x4 Rossouw is hieroor in gesprek....more8minPlay
January 21, 20234x4-Sake 21 Januarie 2023Johan Rademan hoor by Francois 4x4 Rossouw hoe verskillende fabrikate se onderdele mekaar kan “uithelp”....more8minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.