Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
April 22, 20234x4-Sake 22 April 2023Swaziland, Swazigold en wen-aste met Francois 4x4 Rossouw in die stuurkajuit....more7minPlay
April 22, 2023Gawie Wolmarans se reisverrassingsGawie Wolmarans, ’n digitale klavierstemmer en ywerige musikale reisiger, vertel van verrassings op oorsese reise....more2minPlay
April 01, 20234x4-Sake 1 April 2023Lewensgevaarlik! Francois Rossouw praat oor die gevare daarvan om pap bande te ruil....more7minPlay
March 25, 20234x4-Sake 25 Maart 2023Francois 4x4 Rossouw is terug uit die Kalahari met ‘n storie oor die oom wat die tannie weens sy ego vergeet het!...more6minPlay
March 18, 20234x4-Sake 18 Maart 2023‘n Boer en sy roer, en sy draad in die veld. Francois Rosoouw en Johan Rademan gaan op reis met dié onderwerp....more7minPlay
March 11, 20234x4-Sake 11 Maart 2023Ons is maar grassade my kind - Francois Rosssouw praat oor die fyn saadjies in jou motor se verkoelingstelsel....more8minPlay
March 04, 20234x4-Sake 4 Maart 2023‘n Swaar gelaaide voertuig in die sand beteken nie jy hoef nie jou bande se druk te verlaag nie, al word dit skelm gedoen. Francois Rossouw deel ‘n storie van ‘n onwillige slagoffer wat na die tyd baie dankbaar was....more8minPlay
March 04, 2023Conrad Vlok se Pofadderbos Sauvignon BlancConrad Vlok is sowat 19 jaar lank in die Strandveld, en hy is volgens hom verrassend aangewys as die Diner Club Wynmaker van die jaar met sy Pofadderbos Sauvignon Blanc. Johan Rademan het met hom oor die pofadder, Adamastor, en sy liefde vir die see gesels....more15minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.