Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
July 17, 2021WamakersvleiMarlene Brand het name soos Mosseltrap, Galjoenswaai en Skilpadkos laat herleef met die restourasie van Wamakersvlei langs die Rocherpanne buite Dwarskersbos. Johan Rademan het aan die Weskus met haar gesels oor toeristeskatte van die omgewing....more12minPlay
July 03, 2021Seisoenale kaas en Kubaanse sigareOns gooi ‘n draai op Franschhoek saam met Johan Rademan waar hy met Ludwig Maske oor seisoenale Franse kase en Kubaanse sigare by LaCotte gesels....more11minPlay
June 19, 2021Cradock se toerismewondersDie N1 verdeel die Karoo in oos en wes. Die Cradockstreek lê oos, en Johan Rademan het met Koot van der Merwe van Linduli gesels oor die toerismewonders wat daarin opgesluit is....more13minPlay
June 05, 2021NamibiëDr. Chris van der Merwe was as dienspligtige in Walvisbaai en het later as sakeman telkens ontvlug na die Namibwoestyn. Hy is op pad vir sy 19de besoek vir Faces of the Namib. Johan Rademan wou by hom weet hoekom die woestyn, en met watter basiese voertuigspesifikasies jy die duine kan aanpak. Jurgens Schoeman sluit by hom aan oor hoe konsessies in die woestyn in Namibië bestuur word, en watter protokolle geld by die grensposte tussen Suid-Afrika en Namibië....more15minPlay
June 05, 2021Kaapstad toerimse reik uit na gesondheidswerkersDr. Theuns Vivian van die Stad Kaapstad vertel vir Johan Rademan van die uitreik vanuit die toerismesektor na oorwerkte gesondheidswerkers met toerismegeskenke. Die kliniekbestuurder van Kasselsvlei, Sue-Ellen van Niekerk, deel haar personeel se emosies n.a.v. die erkenning vir hulle onbaatsugtige diens in hierdie uitdagende tye....more10minPlay
May 29, 2021Kaapstad se toersimeplanJohan Rademan gesels met Kaapstad se burgemeesterskomiteelid, raadslid James Vos van Ekonomiese Geleenthede en Toerisme, oor die stad se 10-puntplan vir toerisme....more11minPlay
May 22, 2021CeresJohan Rademan gesels met Berdene Laubscher, bestuurder van die Ceres-togryersmuseum, n.a.v. Wêreld Museumdag en wat die museum bied en behels, maar ook wat toeriste alles in die vallei van vrugbaarheid, Ceres, kan ervaar....more10minPlay
May 22, 2021Luukse tentekamp naby GautengJohan Rademan gesels met Natalie Durr oor ‘n uur se ontsnap buite Johannesburg en Pretoria by B’sorah, ‘n luukse tentekamp. Sy vertel ook wat die omgewing bied by die Magaliesberg en Hartbeespoortdam....more12minPlay
May 15, 2021Wat van ‘n Karoo-camino om jouself weer te vind?Die Kompasberg en omgewing bied asemrowende staptogte. Johan Rademan het met Belinda du Toit van Nieu-Bethesda gesels oor drie roetes wat verskillende grade van uitdaging bied, maar nie een sal telleurstel nie....more10minPlay
May 08, 2021Nieu-BethesdaNieu-Bethesda is ‘n bekoorlike Karoo-dorpie met ‘n kunsinnige gemeenskap. Dit is so 50 km buite Graaf-Reinett, en 40 minute se ry neem jou na Helen Martin se Uilhuis en die wêreld van Atholl Fugard, maar daar is veel meer in dié toerismejuweel van die Groot Karoo. Johan Rademan het met die Verenigende Gereformeerde Kerk se Charl du Toit gesels. Hy maak ook strykstokke, en sy vrou doen Caminostaptogte rondom Kompasberg en Sneeuberg....more16minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.