Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
June 12, 2020MadagaskarMadagaskar het 'n heerlike klimaat en temperatuur vir watersport. Sowat 90% van die fauna en flora is endemies. Droom jy van 'n eilandvakansie? Johan Rademan het Jody Hendricks oor sy somerervaring van Madagaskar gepols....more7minPlay
June 12, 2020Salzburg en die UnterbergJohan Rademan gesels oor Salzburg en die Unterberg in Oostenryk met Mandy Uys, 'n voormalige dosent aan NWU, oor die mites en legendes waarvan selfs Hitler kennisgeneem het naby Mozart se geboortedorp....more7minPlay
June 05, 2020Emile Joubert se afvalresepMartelize Brink gesels met kommunikasiekonsultant, skrywer en kos- en wynkenner Emile Joubert oor afval....more10minPlay
June 05, 2020Wene se koffiekultuurWene in Oostenryk se koffiewinkels met sachertorte en strudel bied 'n heerlike lafenis aan 'n flou gestapte toeris. Die Weense koffiekultuur het egter 'n baie interresante aanloop. Johan Rademan het Mandie Uys genooi om te praat oor die Turke se aandeel hieraan in Mozart se wêreld....more14minPlay
June 05, 2020Afrika se toerismepotensiaal ná die inperkingJohan Rademan gesels met onafhanklike toerismebestuurskonsultant, dr. Mike Fabricius, oor die toerismepotensiaal en -ontwikkeling in SADEK-lande en ander dele in Afrika waar toerisme ontsluit kan word....more10minPlay
May 29, 2020Edinburgh onder die grondJohan Rademan gesels met Mandie Uys oor die verlore stad wat 30 jaar gelede ontdek is onder die bestaande Edinburgh in Skotland. Toeriste kan die ondergrondse stad besoek....more12minPlay
May 29, 2020Toerisme ná grendeltydJohan Rademan gesels met dr. Mike Fabricius, 'n onafhanklike toerismebestuurskonsultant, oor hoe Suidelike Afrika en Suid-Afrika die voordeel kan kry ná grendeltyd, en hoe toerismekorridors eers plaaslik en dan wyer ontwikkel sal word....more10minPlay
May 23, 2020SodwanaJohan Rademan pols duikinstrukteur Ettiene Raäl van die Alpha Dive Academy oor 'n duikbesoek aan Sodwana aan die Noodkus van KwaZulu-Natal....more8minPlay
May 23, 2020PraagJohan Rademan en Mandie Uys kuier in Praag. Die Tjeggiese hoofstad, wat ook die hoofstad van Bohemia was, het besondere kulturele skatte wat behoue gebly het....more11minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.