Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
June 29, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan vertel meer van die Trummelbachvalle. 'n Gletserdreinerende waterval in 'n grot – die enigste van sy soort in Europa in die Interlakendistrik van Switserland. Die val is is 'n UNESCO Natuurwonders van die wêreld. Die waterval dreineer die Eigger, Monnik en Jungfrau gletsers....more5minPlay
June 22, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan land met 'n vliegtuig 3m onder seespieel en vertel meer van Schipollughawe in Amsterdam, Nederland....more13minPlay
April 19, 2019Reis sonder grenseEen van die ergste volksmoorde het 25 jaar gelede in Rwanda plaasgevind. Daar word geraam dat meer as 'n miljoen mense in 100 dae vermoor is. Die slagoffers was hoofsaaklik Tutsi's. Vandag kyk die land terug op die gebeure as 'n tragedie wat die mense byeengebring het om 'n nuwe nasie te vorm. Alhoewel Rwanda arm aan minerale en ander kosbare hulpbronne is, en ook in die binneland geleë is, het die mense se wil om 'n beter bestaan as 25 jaar gelede te lei, gemaak dat hierdie land as 'n model vir die res van die wêreld geword het. Terrance April was onlangs deel van 'n mediagroep wat verskeie toeriste-aantreklikhede in Rwanda besoek het. Hulle het ervaar hoe hard en doelgerig die mense van hierdie land in die Merestreek van Afrika leef....more23minPlay
April 05, 2019Reis sonder grenseWalvisse in Parow? Ken en Annerie Botes het 'n ou Joodse Sinagoge omskep in 'n Khoisan Walvis- en Maritiememuseum. Die gebou was vervalle en verwaarloos neffens die hoofstraat van Parow. Johan Rademan het daar gaan besoek aflê....more18minPlay
March 15, 2019Reis sonder grenseDie Oos-Vrystaatse dorpie, Paul Roux, het slegs 350 inwoners. 'n Sakeman en kunstenaar is onder andere twee mense wat deel is van 'n groepie inwoners wat met die Paul Roux Spookloop oor die naweek van 23 Maart die dorpie, wat ook 'n kunstenaarskolonie het, op die kaart plaas....more9minPlay
March 08, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Andreas Groenewald oor die Groenelandstaproete oor vier dae, berg op en af oor 60 km, in die Elgin- en Kogelberggebied. Meer as 1,200 plantspesies, waaronder meer as 20 proteasoorte, kan gesien word....more8minPlay
February 22, 2019Reis sonder grenseToerisme strek veel verder terug in die geskiedenis as wat ons dink, en is ook meer omvattend as op die oog af. Teorie en praktyk is ewe belangrik. Johan Rademan gesels hieroor met Gwen Haremsen, hoof van die Departement Toerisme en Gasvryheidsdienste by die Tygerbergkampus van North Link Kollege....more11minPlay
February 22, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Andre Kilian oor die werk van die SA Kollege vir Toerisme op Graaff-Reinet. Een uit 20 elke werksgeleenthede in Suid-Afrika hou direk verband met toerisme, en een werker in die veld sorg vir vyf ander om hulle. Gasvryheid, Spoorsnyopleiding en Veewagtery word aangebied by die Kollege. As gevolg van die inheemse kennis hier, het Australië hulle genader om opleidingsmateriaal en programme te bekom wat gebaseer is op Suid-Afrikaanse ondervindings....more13minPlay
February 15, 2019Reis sonder grenseWoodstock is slegs 1 km van die stadsentrum in Kaapstad af. Die gebied is besig om in 'n dinamiese toerismebestemming te ontwikkel. Woodstock was tot ongeveer 1950 'n gewilde “strandgebied” met strandhuise. Ná die drooglegging van Tafelbaai het die kuslyn teruggeskuif, en is dit amper ondenkbaar dat die see geklots het aan die Kasteel van Goeie Hoop. Johan Rademan het met van die nuwe toetreders tot hierdie toerismegebied gesels....more23minPlay
February 08, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Sibelle Fourie oor loopbane in toerisme. Ekotoerisme, volhoubare toerisme, groentoerisme en avontuurtoerisme kry sterk voorrang in kursusse wat van 'n paar weke tot drie jaar kan duur. Maak egter seker jy studeer toerisme by 'n geakkrediteerde instansie....more9minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.