Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
September 27, 2019Reis sonder grenseDie finansiële ineeenstorting van Thomas Cook het gelei tot geweldige ontwrigting en verliese in verskeie lande se toerismesektore. Johan Rademan praat hieroor met Karen Botha van Travel Insurance Consultants....more10minPlay
September 21, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Pierre-Jean Gerber, wat tans besig is met 'n meestersgraad in erfenis aan die Universiteit van Kaapstad. Hy het die vervalle Brandvlei Hotel aangeskaf, en is besig met 'n restourasieproses. Hy het ook 'n projek op Williston waar hy 'n ou teologiese boeke in 'n gerestoureerde kerk uitstal....more12minPlay
September 14, 2019Reis sonder grenseBotha en Hilda Kruger het besluit om Japan in 'n huurmotor aan te durf, en het dit heel aangenaam en toeganklik gevind. Johan Rademan pols hulle oor die moets en moenies van reis in Japan....more16minPlay
September 06, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan stel ons voor aan die Breytenbachsentrum op Wellington. Hierdie multikulturele en interaktiewe sentrum is beslis 'n besoek werd. Kuier in die koffiekroeg of tuin. Loer in by die Breytenbachkunsgalery of woon 'n vertoning by in die Bordienghuisteater. Daarbenewens is daar 'n skatkis van Afrikaanse gebruikte boeke waarna jy dalk al jare soek. Luister na Esther oor die boeke, Anne-Ghret oor die galery en die sentrumbestuurder, Francois Lotter. Ontdek die losieshuis waarin die merkwaardige Breytenbachfamilie grootgeword het....more20minPlay
August 31, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Malcolm Mosterd van Okiep oor die eerste myn in Suid-Afrika wat deur Simon van der Stel ontdek is, deur die Khoi wat klatergoud (fool's gold) aan hom bekendgestel het. Dit het later kopermyne geword. Vandag is toerisme onontbeerlik vir die gemeenskap....more9minPlay
August 31, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Beatrix Roux wat die afgelope 15 jaar lang rukke in Kroasië woon. Sy vertel van die land se kos en kultuur, en stel 'n reisprogram vir Suid-Afrikaners voor....more21minPlay
August 09, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Azille Coetzee, skrywer van IN MY VEL – 'N REIS, oor die twee jaar wat sy in Nederland gewoon het tydens haar PhD-studies aan die Vrije Universiteit van Amsterdam. Sy gee 'n paar gunstelingplekke waar reisigers na Amsterdam kan aandoen. Sy is tans 'n nadoktorale navorser by die South Africa Research Chair in Gender Politics by Stellenbosch Universiteit....more18minPlay
August 02, 2019Reis sonder grenseDe la Harpe de Villiers reis graag met sy motorfiets oor die wêreld heen. Op sy emmerskoplysie was die Himalajas. Haidee Muller het vir Reis Sonder Grense by hom gaan kuier om uit te vind hoe hierdie besonderse ervaring was....more13minPlay
July 19, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met RSG se webmeester, Herman Steyn, oor sy reiservaringe in Noord-Thailand, Laos en Viëtnam....more19minPlay
July 05, 2019Reis sonder grenseJohan Rademan gesels met Karen Botha van TIC oor reisversekering. Hoekom het 'n mens reisversekering nodig en wat van ouer reisigers?...more10minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.