
Sign up to save your podcasts
Or


Die groot tema van volgende week se Begrotingsrede gaan oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie. Meer eenvoudig gestel, ons vermoë om die rente op diestaatskuld terug te betaal en geld oor te hê vir enige iets anders. Dit is hoekom rentekoerse op staatskuld nou in die nuus is.
By Waldo KrugellDie groot tema van volgende week se Begrotingsrede gaan oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie. Meer eenvoudig gestel, ons vermoë om die rente op diestaatskuld terug te betaal en geld oor te hê vir enige iets anders. Dit is hoekom rentekoerse op staatskuld nou in die nuus is.

18 Listeners

1 Listeners