Die ekonomie minuut

Repokoers gesny en meer oor die teiken


Listen Later

Baie ekonome het gehoop dat die Monetêre beleidskomitee die repokoers verminder maar was heimlik bekommerd oor internasionale onsekerhede en die komitee se konserwatiewe benadering. Gelukkig vir ons almal die repo toe met 25 basispunte gesny.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Lees ook my nuwe blog: econdialogue.blog

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners