Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
September 18, 2020Lunch Punch: Quentin Prinsloo oor My BelofteDie sanger Quentin Prinsloo gesels uit die Kaap uit oor hoe dit bestem was dat hy die liedjie My Belofte opneem, alhoewel hy dit later as beplan sou vrystel....more9minPlay
September 04, 2020Lunch Punch: Christia Visser in haar Wildste Oomblik Gemaklik VerloreOns het haar eintlik leer ken as aktrise op die verhoog en op die kassie. Maar vroeg in 2019 reik Christia Visser haar eerste solo enkelsnit uit. Na 17 Shots het sy Die Deur oopgelos en het Kaal Voor Jou ontwaak... Tans staan sy op die rand van haar Wildste Oomblik in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe en album, Gemaklik Verlore, in die Lunch Punch....more24minPlay
September 03, 2020Lunch Punch: Candy Benson oor Where U Wanna Go ft. Daniel BaronDie borrelende blonde sangeres, Candy Benson, kom vertel opgewonde van die akoestiese vrystelling van Where U Wanna Go saam met Daniel Baron....more21minPlay
September 01, 2020Lunch Punch: Aardklop Pronk Podium Deelnemers & Beoordelaars TerugvoerHierdie jaar moes Pronk Podium ook aanpas by die omstandighede. Diandra Slabbert en Jay-Dee Conradie gesels oor hulle ervarings as deelnemers en Mila Guy en Johny Klein gee terugvoer oor vanjaar se standaard....more11minPlay
August 31, 2020Lunch Punch: Yahto Kraft van The Voice Seisoen 3 oor Washed AwayYahto Kraft van The Voice SA Season 3 het kom gesels oor sy nuwe enkelsnit, hoe dit voel om uniek te wees, verklap hy is al "ugly" genoem, wen is nie alles nie, mense wat sy stem vergelyk met Adam Lambert, hoe moeilik dit vir hom was om 'n afrigter te kies en sy ma wat hom Blou wou doop......more22minPlay
August 27, 2020Lunch Punch: Sonja Herholdt oor die lewe, musiek, aanlynkonserte en VrouemaandSy was nog altyd 'n bewys daarvan dat groot gif in klein botteltjies kom. G'n wonder die media het haar in die verlede beskryf as 'n blonde orkaan nie. Ons ken Sonja Herholdt as 'n kragtige vrou, tog saggeaard. Sy kuier in die ateljee ter viering van Vrouemaand en gesels oor die lewe, musiek en aanlynkonserte....more31minPlay
August 20, 2020Lunch Punch: Celine Music SA oor Hide AwayCeline releases her brand new song "Hide Away" and divulges what the message is about....more7minPlay
August 19, 2020Lunch Punch: Johan C Venter kuier in die ateljee op Wêreld FotodagJohan C Venter is nie net 'n begaafde sanger & liedjieskrywer nie. Hy werk ook hard agter die skerms aan ander sangers se loopbane. Dit behels dikwels (onder andere) die hersien van album-omslae vir kunstenaars. Hy kom deel sy ervaring en mening met ons rondom hierdie tema op Wêreld Fotodag....more23minPlay
August 14, 2020Lunch Punch: Mandi du Plooy-Baard in VrouemaandOns onderbreek Mandi du Plooy-Baard terwyl sy besig is met 'n fotosessie. Sy vertel in Vrouemaand waar haar loopbaan begin het, gee raad aan aspirant-akteurs en verklap hoe sy al die balle gelyktydig in die lug hou....more16minPlay
August 12, 2020Lunch Punch: Amy Tjasink oor Game Over ft Jimmy NevisAmy Tjasink oor Game Over ft Jimmy Nevis... Amy Tjasink is a singer-songwriter and multi-talented musician from Cape Town. Her first single since being in a Top 7 finalist on The Voice South Africa was heard across radio stations nationwide. "Spiderman Kiss" was also picked up by all major streaming platforms who featured the song on their playlists....more10minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.