Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Dokumentêr:How many episodes does RSG Dokumentêr have?The podcast currently has 346 episodes available.
March 28, 2013DIE KORE VAN DIE KAAP deur Martelize BrinkDie tradisie van koorsang in Suid-Afrika is diep gebed in ons gemeenskappe. Van Eersterivier tot Garries verduidelik koorlede en koorleiers hoekom hierdie sangvorm brûe bou en hulle siele verryk....more26minPlay
March 21, 2013DIE MUSIEKBEDRYF deur Derrich GardnerWaar is die dae toe Groep 2 in die Beatles se Abbey Road-ateljees kon opneem? Of toe kunstenaars soos Gé Korsten sommer saam met 'n hele simfonieorkes kon plate sny? Derrich Gardner praat met mense agter die skerms wat konserte reël, kunstenaars bespreek vir optredes en moet seker maak dat almal weet wie het 'n nuwe CD op die rakke. Hoe het die musiekbedryf verander en hoe hou dit kop bo water in 'n wankelende ekonomie?...more26minPlay
March 14, 2013DIE STRAATTUINE VAN POTCHEFSTROOM deur Ina Strydom‘n Groep dosente in Potchefstoom het met ‘n projek begin om groentetuine op sypaadjies en in openbare ruimtes aan te lê. Hulle noem dit burgerlike aktivisme. Ina Strydom het na die tuine gaan kyk....more23minPlay
March 07, 2013VOORNEME VAN AFLEGGING deur Christelle van TonderMiddeljarig en afgedank. “Johan” is ‘n 45 jarige man en is in 2010 afgedank. Hy is drie jaar later steeds sonder werk. Hy vat ons deur die emosionele stryd van desperaatheid en oorlewing....more25minPlay
February 28, 2013GESKIET IN JOHANNESBURG deur Jacqui JanuaryJacqui January is in Johannesburg se middestad waar 'n oud-Vrystater 'n groepie straatkinders se stories vertel met sy "foto's van 'n duisend verhale"....more21minPlay
February 14, 2013MIETA VAN HOFMEYER deur Fritz KlaasteMieta Kokera is oorspronklik van Hofmeyr in die Oos-Kaap. Sy het as 19-jarige haar heil in Johannesburg kom soek. Vandag is sy 'n enkelouer met vyf kinders wat van dag tot dag 'n bestaan maak in haar sinkhuisie. Hierdie ystervrou vat dit soos dit kom en het elke dag kos op die tafel, en soos sy sê, haar kinders moet klaar skoolgaan....more29minPlay
February 07, 2013DIE BAAI SE BOSBEWONERS deur Mariska SpoormakerMeer as 70 mense bly in die bosse aan Port Elizabeth se strandfront. Baie van hulle lewe uit die see en verkoop koraalwurms as aas aan die vissermanne. Ander kap die indringer Rooikrans uit en verkoop dit as braavleishout. Mariska Spoormaker, joernalis van Die Burger Oos-Kaap, het daar gaan kuier en selfs tweede en derde geslag bosbewoners daar gevind....more37minPlay
January 31, 2013'N ONDERSTEBO WÊRELD deur Christelle van TonderOp 17 November 2011 het Lerika en Deon du Plessis die nuus gekry dat hulle vierjarige seun, Gian, outisties is. Hoor hoe hierdie nuus hulle wêreld omgekeer het....more27minPlay
January 24, 2013MIETA VAN HOFMEYER deur Fritz KlaasteMieta Kokera is oorspronklik van Hofmeyr in die Oos-Kaap. Sy het as 19-jarige haar heil in Johannesburg kom soek. Vandag is sy 'n enkelouer met vyf kinders wat van dag tot dag 'n bestaan maak in haar sinkhuisie. Hierdie ystervrou vat dit soos dit kom en het elke dag kos op die tafel, en soos sy sê, haar kinders moet klaar skoolgaan....more33minPlay
January 17, 2013WAAR SIRENES LOEI deur Jenna-Leigh FebruaryWaaraan dink ‘n paramedikus of polisieman wanneer hy sirenes hoor loei? Watter impak het nooddienswerkers se werk op hulle gesinne?...more26minPlay
FAQs about RSG Dokumentêr:How many episodes does RSG Dokumentêr have?The podcast currently has 346 episodes available.