Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Dokumentêr:How many episodes does RSG Dokumentêr have?The podcast currently has 346 episodes available.
February 20, 2014VAN TOEKA TOT NOU deur Jacqui JanuaryDis die storie van nostalgie en 'n groep mense se reis van vernedering en armoede tot vergifnis en dankbaarheid. Dis die storie van die mense van die BAR-vallei....more28minPlay
February 13, 2014'N LIEFDE VIR LEEUS deur Wynand DreyerGert Claasen boer in die Petrussteyndistrik in die Vrystaat. Benewens skape, beeste en verskeie gewasse, het hy ook wild op sy plaas. Gert het egter 'n spesiale plek in sy hart vir roofdiere. Hy is een van 'n handjievol kommersiële leeuboere in Suid-Afrika....more24minPlay
February 06, 2014DIE ORKES deur Anel Heydenrych'n Jazz-orkes wat in 2011 in die Tswelopele Korrektiewe Dienste-sentrum in Kimberley deur vyf gevangenis begin is, maak nou landwyd opslae. Die orkes bestaan uit elf lede en lewer vertonings by kunstefeeste en funksies dwarsdeur die land. Musiekkontrakte word nou ook 'n werklikheid. Anel Heydenrych het na die orkes gaan luister....more27minPlay
January 23, 2014DIE MAN WAT SY NAAM KON VERKOOP deur Ina StrydomStephan Welz is 'n bekende kunshandelaar en afslaer. Ina Strydom kyk na sy loopbaan en liefdes, die omstandighede wat gelei het tot die verkoop van die veilingshuis wat steeds sy naam dra, en sy lewe daarna....more33minPlay
January 16, 2014NOKKIE SE STORIES deur Haidee MullerNokkie is 'n boorling van Leeu-Gamka se wêreld en werk deesdae as huiswerker in Kaapstad. Sy vertel sulke lekker, lewendige en kleurryke stories dat haar werkgewer al 'n boek genaamd Nokkie se Stories oor haar vertellinge laat publiseer het....more30minPlay
January 09, 2014IN DIE KOUE KLOUE deur Christelle van TonderEen verkeerde besluit kan jou hele lewe verander... soveel te meer verkeerde besluite wat jy op die vroeë ouderdom van 16 maak. Christelle van Tonder kyk na die lewe van tieners in die tronk....more27minPlay
January 02, 2014DIE BESOEK deur Este GrossEste Gross besoek 'n gesin in Pretoria wat buitengewone uitdagings het, maar op hulle eie manier normaal funksioneer....more24minPlay
September 26, 2013ANNA M. LOUW deur Ina StrydomDie skrywer Anna M. Louw sou op 31 Desember vanjaar 100 jaar oud wees. Ina Strydom fokus op die veel…...more35minPlay
September 19, 2013DIE SLAWELOSIE deur Chris SwanepoelAan die bopunt van Adderleystraat, by die ingang na die Kompanjiestuin, staan die pragtige ou Slawel…...more30minPlay
September 12, 2013HOOFMAN ALBERT LUTHULI deur Jacqui JanuaryDie Nobel Vredespryswenner, hoofman Albert Luthuli, het destyds die verbeelding van menige aangegryp. Hy was as ANC-lid en president intens betrokke by die styd om demokrasie vir almal te bewerkstellig....more34minPlay
FAQs about RSG Dokumentêr:How many episodes does RSG Dokumentêr have?The podcast currently has 346 episodes available.