Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.
April 07, 2020Afrikaans Hoër Meisies vier 100 jaar met ‘kunstige’ veranderinge aan geboueChristelle Webb-Joubert besoek Afrikaans Hoër Meisies in Pretoria wat hulle 100e bestaansjaar vier met 'kunstige' veranderinge aan van hulle geboue. Argitek Pieter Matthews stap saam met Christelle deur die skool....more34minPlay
March 31, 2020RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by regisseur Andre Velts en sy aktrise-vrou Juanita de Villiers. En Johan van Lill praat met RSG se uitvorende regisseur: drama, Kobus Burger, oor die nuwe Radioteaterseisoen wat aangepas is weens die inperkingstydperk....more43minPlay
March 24, 2020RSG KunsIsmail Mahomed, die bestuurshoof van die Markteater, gesels oor die uitdagende tyd wat voorlê vir die uitvoerendekunstebedryf....more15minPlay
March 24, 2020RSG KunsChristelle Webb-Joubert besoek Elsie Weich se uitstalling met werk wat aansluit by die Paastyd....more16minPlay
March 24, 2020RSG KunsChristelle Webb-Joubert leer ken die akteur Kaz McFadden beter....more16minPlay
March 17, 2020RSG KunsKlipgebede is 'n nuwe toneelstuk uit die pen van Schalk Schoombie. Hy kom kuier by Christelle in die ateljee....more20minPlay
March 17, 2020RSG KunsChristelle Webb-Joubert woon een van die Vox Chamber Choir se repetisies by, en vind meer uit or die Paasoratorium, Kruis van Liefde....more16minPlay
March 17, 2020RSG KunsChristelle Webb-Joubert besoek Karin Preller se uitstalling, Almost no memory....more16minPlay
March 10, 2020RSG KunsBallerina Nicole Ferreira-Dill vertel van Joburg Ballet se nuwe seisoen....more10minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.