Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
January 26, 2021Annelise BowkerChristelle Webb-Joubert gesels met Annelise Bowker oor haar kunsateljee se jaarlikse uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria....more8minPlay
January 26, 2021Margot LuytAs huldeblyk aan Margot Luyt kan jy weer luister na ‘n onderhoud wat verlede jaar uitgesaai is op RSG Kuns. Lizelle de Bruin het saam met haar gekuier....more23minPlay
January 26, 2021Michèle NigriniDie kunstenaar Michèle Nigrini vertel van haar werk, KLEURSIMFONIE, uit 1993 wat weer uitgestal word, asook oor haar solo-uitstalling. Beide is te sien in Graaff-Reinet....more9minPlay
January 26, 2021Zorada TemmingJohan van Lill vind uit waarmee die orrelis Zorada Temming haarself besig hou....more14minPlay
January 19, 2021Adriaan FuchsChristelle Webb-Joubert gesels met Adriaan Fuchs, wat deesdae werksaam is by Carnegie Hall in New York....more21minPlay
January 19, 2021Verna VelsLuister na ‘n argiefonderhoud met Verna Vels uit 1992. Sy vertel vir Anton Prinsloo en Marida van Staden van haar loopbaan by die SAUK, Liewe Heksie en al die eerstes waarby sy betrokke was....more36minPlay
January 12, 2021Kaapse Filharmoniese OrkesChristelle Webb-Joubert vind by Louis Heyneman van die Kaapse Filharmoniese Orkes uit hoe dit met hulle gaan, en watter planne hulle in plek het vir 2021....more11minPlay
January 12, 2021Impak van inperking op teatersKunsresensent Marina Griebenhow gesels oor die impak wat die inperking op teaters gehag het. Sy gesels ook oor die jaar wat voorlê....more22minPlay
January 12, 2021Milla LouwLuister na ‘n argiefonderhoud met die aktrise Milla Louw. Die onderhoud is in 2002 opgeneem....more26minPlay
January 05, 2021Dawid MinnaarChristelle Webb-Joubert gesels met akteur Dawid Minnaar oor sy lewe en loopbaan....more43minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.