Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
November 03, 2020Gregg PettigrewGregg Pettigrew vertel van die produksies waarby hy betrokke is by die Oppiwater Kunstefees....more5minPlay
November 03, 2020More than a handfulBryan Shimmel vertel van sy produksie, More than a handful, wat te sien is by aanstaande jaar se Oppiwater Kunstefees....more6minPlay
November 03, 2020Pergolesi se Stabat MaterIngrid van der Walt gesels oor Pergolesi se Stabat Mater wat aanlyn te sien is. Dit is ‘n projek van Kaapstad Opera, Kaapstad Ballet en Camerata Tinta Barocca....more10minPlay
October 27, 2020Fanus Rautenbach - Deel 2In die tweede van 'n reeks gesprekke met Fanus Rautenbach praat hy oor sy sêgoed en wat hy reken sukses is....more28minPlay
October 27, 2020Vrystaat Simfonieorkes speel in die tuineDie dirigent, Alexander Fokkens, vertel van die Vrystaat Simfonieorkes se uitvoering in die botaniese tuine in Bloemfontein....more5minPlay
October 27, 2020Internasionale BalletdagDirk Badenhorst gesels oor Internasionale Balletdag op 29 Oktober....more10minPlay
October 27, 2020WesensWesens is Derick en Karen Muller se eerste film. Derick waaroor die film gaan....more8minPlay
October 20, 2020CantiamoPianis Paul Ferreira vertel van Cantiamo, die Joburg Theatre se eerste regstreekse konsert ná die inperking....more7minPlay
October 20, 2020Charl speel op vreemde plekkePianis Charl du Plessis vertel van al die vreemde plekke waar hy moes optree tydens die inperking....more17minPlay
October 20, 2020Fanus Rautenbach - Deel 1In die eerste van ‘n reeks gesprekke met Fanus Rautenbach, kan jy luister hoe hy vertel van sy kleintyd en die invloed van sy pa en ma op sy lewe....more28minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.