Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
October 13, 2020Cintaine SchutteDie aktrise Cintaine Schutte gesels oor Die dinge van 'n kind en Huishou, wat verwerk is as radiodrama. Sy gesels ook oor die uitdagings om in verskillende genres te werk....more17minPlay
October 13, 2020NagliedjiesDie koorleier en sopraan Renette Bouwer verduidelik die verskil tussen 'n volksliedjie en 'n kunslied. Sy vertel ook van haar en die komponis Franco Prinsloo se projek, Nagliedjies....more10minPlay
October 13, 2020Marjorie WallaceIn 'n Vrouerubriek-bydrae uit die klankargief van 1959 gesels dr. MPO Burgers oor die kunstenaar Marjorie Wallace. Protea Stroebel voer ook 'n onderhoud met Wallace....more13minPlay
October 13, 2020FoxwoodfeesPieter de Vos vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se Foxwoodfees....more8minPlay
October 06, 2020Aletta GerickeAletta Gericke het in 1990 met Sarel Myburgh oor haar loopbaan en die stigting van die ADK gesels....more26minPlay
October 06, 2020Frankie van StratenFrankie van Straten vertel wat 'n teaterontwerper doen, en vertel van sy hoogtepunte....more12minPlay
October 06, 2020Soapbox-uitdagingKeramiekkunstenaar Rika Haasbroek vertel van die Soapbox-uitdaging....more9minPlay
October 06, 2020Klassique Baroque-feesKlein Karoo Klassique en die Kaapstad Baroque-fees span vanjaar kragte saam. Erik Dippenaaar vertel waarna gehore kan uitsien....more11minPlay
September 29, 2020Vrystaat Klank en KlassikElretha Britz gesels met Christelle Webb-Joubert oor die eerste Vrystaat Klank en Klassik....more12minPlay
September 29, 2020Hoe werk die Drakies se oudisies?Die direkteur van musiek by die Drakensberg Seunskoor, Vaughan van Zyl, vertel hoe die oudisieproses by die skool werk....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.