Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
July 28, 2020Leer aanlyn om te tekenKan jy aanlyn leer teken? Johan van Lill en Lizelle de Bruin neem deel aan een van Hester van Rensburg se kunsklasse op Whatsapp, en vind uit of enigiemand kan leer teken. Hou 'n pen en papier byderhand en teken saam....more21minPlay
July 21, 2020Elize Cawood (28 Junie 1952 – 18 Julie 2020)Aktrise Elize Cawood sterf op die ouderdom van 68 aan longkanker. Christelle Webb-Joubert saai 'n onderhoud uit 2015 uit met haar en haar man Wilson Dunster. Hulle gesels oor hoe hulle ontmoet het, hulle kinders en die bedryf....more13minPlay
July 21, 2020Lochner de KockLochner de Kock word vanjaar 70. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy grootwordjare, loopbaan en passie....more14minPlay
July 21, 2020Babs LakerDie legendariese Babs Laker gesels in 'n onderhoud uit 1970 oor die bedryf in daardie jare....more27minPlay
July 14, 2020Gert van den BerghLuister na 'n onderhoud uit 1965 met die legendariese akteur, Gert van den Bergh....more16minPlay
July 14, 2020Koop kuns aanlynChristelle Webb-Joubert wil by Johan Myburg weet waarna jy moet kyk as jy kuns aanlyn aankoop....more10minPlay
July 14, 2020KKNK-aanlynuitstalling - Deel 2Dineke van der Walt, die KKNK se visuele kunskurator, vertel hoe die virtuele uitstallings werk....more13minPlay
July 14, 2020KKNK-aanlynuitstalling - Deel 1Hugo Theart vertel van die KKNK se visuele uitstallings wat nou aanlyn beskikbaar is....more8minPlay
July 07, 2020RSG Kuns 7 Julie 2020Christelle Webb-Joubert gesels met perkussiespeler Magda de Vries. Sy spesialiseer in die marimba. Vader Frans Claerhout het op 4 Julie 2006 gesterf. Luister na 'n argiefhoorbeeld uit 1993, saamgestel deur Diena Smit....more54minPlay
June 30, 2020Michael Albertyn SeniorChristelle Webb-Joubert gesels met twee lede van die Albertyn-familie. Michael Albertyn Senior gesels oor die familie en sy eie loopbaan....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.