Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
June 30, 2020Sandra PrinslooSandra Prinsloo gesels oor die inperking en hoe dit haar lewe geraak het, haar loopbaanhoogtepunte en oudword....more27minPlay
June 30, 2020Michael Albertyn JuniorChristelle Webb-Joubert gesels met twee lede van die Albertyn-familie. Michael Albertyn Junior vertel van sy pa se invloed op hom, en hoe hy byna nie in sy pa se voetspore gevolg het nie....more12minPlay
June 23, 2020TeaterbystandsfondsGert van Niekerk vertel hoe dit met die Teaterbystandsfonds gaan. Hy praat ook oor die toneelstuk, Leengoed, wat debuteer by Innibos Digitaal....more13minPlay
June 23, 2020Margot LuytLizelle de Bruin gesels met Margot Luyt oor haar loopbaan, die hoogtepunte en haar aftrede....more23minPlay
June 23, 2020Kunswerke in stukkeKunstenaar Jonèl Scholtz vertel van 'n idee waar 'n skildery in stukke verdeel word, en dan oor die wêreld heen verkoop word....more6minPlay
June 16, 2020PierneefLuister na 'n argiefonderhoud met Pierneef. Anna Neethlingh-Pohl en Jan Schutte het by hom gaan kuier....more21minPlay
June 16, 2020Kirvan FortuinKirvan Fortuin, 'n jong danser en choreograaf, is die naweek oorlede. Hy het in Macassar op die Kaapse Vlakte grootgeword, en het sy passie as 'n beroep gekies. Hierdie passie het hom gelei na verhoë dwarsoor die wêreld. Luister na 'n dokumentêr deur Johan van Lill wat in 2017 uitgesaai is....more26minPlay
June 09, 2020Bettie Coetzee-LambrechtJohan van Lill gesels met Bettie Coetzee-Lambrecht. Sy is 'n bekende kunsjoernalis en resensent wat veral op visuele kuns gefokus het. Sy het na haar aftrede en op 'n laat ouderdom in haar lewe, besluit het om self 'n kunstenaar te word....more22minPlay
June 09, 2020Lize Beekman - Quote UnquoteLize Beekman gesels oor haar uitstalling, Quote Unquote, en hoe haar 'heelword' en genesing te sien is in haar werk....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.