Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
August 21, 2018RSG KunsJan Venter is 'n danser en choreograaf, en vertolk die rol van die Reus in THE SELFISH GIANT, 'n balletproduksie deur Johannesburg Jeugballet. Martin Headger het met hom oor die produksie gesels....more7minPlay
August 21, 2018RSG KunsJohan van Lill woon een van die Musicanti Kamerorkes se repetisies by, en vind meer uit oor hulle komende konsert....more11minPlay
August 14, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Tina Skukan-galery in Pretoria om meer uit te vind oor 'n uitstalling deur see vroue, Balancing Act....more11minPlay
August 14, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert praat met Johan van Zyl van Classical Movement, wat die Minnesota-orkes na Suid-Afrika gebring het. Hy vertel ook van ander projekte wat voorlê....more9minPlay
August 14, 2018RSG KunsDie Klein Karoo Klassique musiekfees het afgelope naweek sy tiende verjaarsdag gevier. Johan van Lill was op Oudtshoorn vir die geleentheid....more32minPlay
August 07, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert vind meer uit oor die lekkerlag-produksie, Fawlty Towers, wat by Theatre on the Square in Johanesburg op die planke is....more6minPlay
August 07, 2018RSG KunsJohan van Lill praat met Hugo Theart oor vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn....more7minPlay
August 07, 2018RSG KunsJohan van Lill vind meer uit van die kinderproduksie Vlooi en die Musiekfabriek, wat by die Kunstekaap aangebied word....more11minPlay
August 07, 2018RSG KunsNelson Mandela se 100ste geboortedag is in Junie herdenk. Martin Headger het met Rene Warrington, die kurator van Foto ZA in Rosebank, gepraat oor 'n uitstalling wat Madiba herdenk....more11minPlay
August 07, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Matilda Engelblik oor haar uitstalling, Mapping Loss, by die Art Lovers 1932-galery in Pretoria...more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.