Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
July 17, 2018RSG KunsDie Brooklynteater bied eersdaags die opera Norma aan. Sopraan Ilze Coetzee en regisseur Tinus Spies vertel meer....more7minPlay
July 17, 2018RSG KunsKunstenaars Margot Rudolph en Eunice Botes vertel van die uitstalling, Three Ceramic Palettes....more18minPlay
July 17, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met die akteurs en skrywer van die toneelstuk, 3 Susters....more9minPlay
June 26, 2018RSG KunsWoza Albert was vir die eerste keer in 1981 te sien. Hierdie protesteater en voorgeskrewe werk vir leerders is vanjaar te sien by Innibos....more8minPlay
June 26, 2018RSG KunsDie akteurs van Marthinus Basson se nuwe produksie, Kleedkamer Blues, gesels oor die uitdagings van die bedryf....more15minPlay
June 26, 2018RSG KunsUit die bloute van 1996 is ook vir Innibos afgestof met nuwe toonsettings van Eugene Marais se werk....more8minPlay
June 26, 2018RSG KunsJohan Myburg gesels oor die visuele kuns by vanjaar se Innibosfees....more7minPlay
June 19, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Sorina Erasmus, Cobus Venter en Barry van Rensburg oor hulle toneelstuk, Antie Pohl....more9minPlay
June 19, 2018RSG KunsDie Tondi-uitstalling en -kompetisie vind elke jaar plaas by FynArts in Hermanus. Christelle Webb-Joubert het na die kunswerke op wynvate gaan kyk....more8minPlay
June 19, 2018RSG KunsDie dirigent, Christo Burger, gesels oor die Wêreld Koorspele, wat vir die eerste keer op in Afrika aangebied word. Dit vind van 4 - 14 Julie in Pretoria plaas....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.