Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
March 28, 2017RSG KunsMartin Headger gesels met die primaballerina Burnise Silvius oor haar laaste optrede in Joburg Ballet se LA TRAVIATA....more6minPlay
March 20, 2017RSG KunsJohan van Lill maak 'n draai by die musiekspel Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat....more12minPlay
March 20, 2017RSG KunsDie kunstenaar Philip Badenhorst vertel van sy uitstalling, Living the fruits of life....more11minPlay
March 20, 2017RSG KunsJohan van Lill gesels met Jason Jacobs oor sy produksies by vanjaar se KKNK....more7minPlay
March 14, 2017RSG KunsDie vervaardigers van Theatre Rocket gesels oor hulle droom wat waar geword het. Die boek, Die reuk van appels, is as 'n eenmanvertoning te sien by vanjaar se KKNK....more8minPlay
March 14, 2017RSG KunsDie teater verskuif sy grense, en die National Theatre in Londen staan veral uit met NT Live, wat die teaterervaring na jou toe bring. Martin Headger gesels met hieroor met Emma Keith van die National Theatre....more7minPlay
March 14, 2017RSG KunsDie kunstenaar Sophia van Wyk gesels oor haar uitstalling, The coded cloud....more7minPlay
March 14, 2017RSG KunsJohan van Lill maak 'n draai by La Motte op Franschhoek om meer uit te vind oor die Pierneef-uitstalling wat daar te sien is....more11minPlay
March 14, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Danelle Janse van Rensburg oor haar uitstalling, Blood roots....more7minPlay
March 07, 2017RSG KunsJohan van Lill loop by die Woordfees op Stellenbosch rond, en neem jou na een van die uitstallings, Bosch in Afrika. Die kurator Sandra Hanekom gesels saam....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.