Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
March 07, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met die jong opkomende dirigent Jaco van Staden. Hy het die tweede plek behaal in die Len van Zyl-dirigentekompetisie....more14minPlay
March 07, 2017RSG KunsLinette van der Merwe gesels oor vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees wat plaasvind van 17 tot 21 Maart....more10minPlay
March 07, 2017RSG KunsPianis Wessel van Wyk gesels oor sy en orrelis Ockie Vermeulen se konsert by die Brooklynteater in Pretoria....more8minPlay
February 28, 2017RSG KunsLeon Starker gesels oor Boerneef sing Palissandertaal, 'n produksie by vanjaar se Woordfees....more6minPlay
February 28, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Munnik Marais van CANSA oor hulle maandlikse uitstallings by die Brooklynteater in Pretoria. Sy praat ook met die kunstenaar Jaco van Zyl oor sy uitstalling daar....more8minPlay
February 28, 2017RSG KunsDr. Ben Dehaeck het 'n groot bydrae gelewer op die toneelfront in die Kaap. Hy is verlede week oorlede. Johan van Lill vind meer uit oor sy nalatenskap....more9minPlay
February 28, 2017RSG KunsMartin Headger gesels met Lynelle Kenned oor haar rol in West Side Story, wat by die Joburg Theatre op die planke is....more7minPlay
February 21, 2017RSG KunsWillem Vogel vertel van die Mandolien-uitvoerings wat eersdaags by die Brooklynteater in Pretoria uitgevoer word....more3minPlay
February 21, 2017RSG KunsMartin Headger hoor by Georgina Thompson oor die hoogtepunte by vanjaar se Dance Umbrella....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.