Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 07, 2017RSG KunsChris Bruerton, 'n lied van die King's Singers, verduidelik wat hulle doel is met die werkswinkel, en wat hulle vir die kore en gehore aanbied....more4minPlay
February 07, 2017RSG KunsJohan van Lill vind uit wat alles op vanjaar se Woordfees-spyskaart is....more30minPlay
January 31, 2017RSG KunsMartin Headger gesels met skilder Deon Venter oor sy uitstalling THERE IS NO PATH/THE PATH IS MADE BY WALKING by die Everard Read-galery in Rosebank, Johannesburg....more6minPlay
January 31, 2017RSG KunsDie pianis Charl du Plessis gesels in 'n reeks van vyf episodes met klaviertegnikus Rudolf Strydom oor die onderhoud van 'n klavier....more7minPlay
January 31, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert besoek die Fried Contemporary-galery in Pretoria waar Johann van der Schijff se uitstalling, IN A DIFFERENT TIME, te sien is....more11minPlay
January 31, 2017RSG KunsTheresa Lizamore vier haar loopbaan in die kunsbedryf met 35 YEARS – A LIZAMORE PERSPECTIVE. Martin Headger het by haar gaan kuier....more8minPlay
January 31, 2017RSG KunsLizelle de Bruin kuier by Anna-Mart van der Merwe en vind meer uit oor die toneelstuk, THE MOTHER, waarin sy eersdaags te sien is....more7minPlay
January 24, 2017RSG KunsMartin Headger gesels met die kunstenaar Clive van den Berg oor sy uitstalling, A Pile of Stones....more10minPlay
January 24, 2017RSG KunsJohan van Lill vind by Bondina Osterhoff uit wat alles te sien is by die Oude Libertasteater op Stellenbosch....more6minPlay
January 24, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Kunsmuseum van Pretoria. Sy gesels daar met Angus Taylor en Elani Willemse oor die uitstalling, Tacit....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.