Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,893 episodes available.
June 09, 2026Waterbrief terug op verhoogAktrise Minke Marais vertel van die toneelstuk, Waterbrief, wat na 7 jaar weer op die verhoog te sien is....more11minPlay
June 09, 2026Die Swartland en kunsAshley Stone, die voorsitter van Swartland Toerisme, vertel waarom kuns en die kunstenaars in daardie omgewing so belangrik is vir toerisme. Christelle Webb-Joubert gesels ook met een van die plaaslike kunstenaars, Andries Dirks....more14minPlay
June 02, 2026Vrystaat Kunstefees 2026Die feesdirekteur van die Vrystaatkunstefees, Michael Garbett, gesels oor 2026 se program....more14minPlay
June 02, 2026Sterstof by InnibosBy Innibos 2026 kan gehore gaan kyk na Sterstof. Die regisseur De Klerk Oelofse vertel meer....more6minPlay
June 02, 2026Sasol Nuwe Handtekeninge 2026Cate Terblanche, Sasol se kurator en een van die beoordelaars, moedig opkomende kunstenaars aan om in te skryf vir die Nuwe Handtekeninge-kunskompetisie vir 2026....more14minPlay
June 02, 2026Matie van Graan: Van natuurbewaring tot op die verhoogMatie van Graan het op 52 begin toneelspeel. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert hoe dit gebeur het. Sy gesels ook oor Pampelmoesmampoer, wat te sien is by Innibos 2026....more10minPlay
June 02, 2026Classical Movements-konserteDit is altyd verblydend om te hoor van 'n konsert of twee waar besoekende kunstenaars uit die buiteland voor plaaslike gehore optree, veral as hulle kragte saamspan met ons eie kunstenaars. Terrance April gesels met Johan van Zyl van Classical Movements oor só 'n geleentheid....more6minPlay
May 26, 2026Salon Musiek-konserte terug in PretoriaSalon Musiek se konserte keer terug na Pretoria. Die artistieke direkteur, Willem Vogel, vertel meer....more7minPlay
May 26, 2026Magonjatjie pak boeliesChristelle Webb-Joubert kuier gesels met Sunieda Kelber en Magonjatjie oor hulle nuwe produksie oor boelies....more14minPlay
May 26, 2026Palisander Kamerkoor se katedraalkonserteSarita Hauptfleisch, dirigent van die Palisander Kamerkoor, vertel van hulle opkomende optredes in twee katedrale – een in Frankryk en een in Spanje....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,893 episodes available.