Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
December 06, 2016RSG KunsJohan van Lill maak 'n draai by Kunstekaap waar die immergewilde musiekspel ANNIE op die planke is. Hy gesels met die jong talent en vind uit of dit regtig so moeilik is om saam met diere te werk in 'n produksie....more16minPlay
November 29, 2016RSG KunsEste Gross maak 'n draai by die Joburg Theatre waar sy meer uitvind oor die pantomieme Robin Hood and the Babes in the Wood....more13minPlay
November 29, 2016RSG KunsBondina Osterhoff van die Oude Libertasteater in Stellenbosch vertel vir Johan van Lill van hulle somerseisoen....more7minPlay
November 29, 2016RSG KunsJohan van Lill gesels met Rocco de Villiers oor sy produksie, Amazing Grace, by Theatre on the Bay in Kaapstad....more8minPlay
November 22, 2016RSG KunsMartin Headger vind meer uit oor Joburg Ballet se laaste vertonings vir 2016....more5minPlay
November 22, 2016RSG KunsMartin Headger maak 'n draai in Newtown, Johannesburg, om te gaan kyk wie en wat The Bag Factory is....more7minPlay
November 22, 2016RSG KunsDie Stellenbosch Universiteitskoor is vanjaar 80 jaar oud. Johan van Lill gesels met verskeie rolspelers, en vind meer uit oor die koor se nederige begin....more41minPlay
November 08, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert saai weer 'n onderhoud uit wat sy 'n paar jaar gelede met die rolprentmaker Jans Rautenbach gevoer het. Daarin vertel hy van sy ontmoeting met Nelson Mandela in 2001 tydens die opening van die KKNK. Jans Rautenbach is 2 November 2016 oorlede in die ouderdom van 80....more12minPlay
November 08, 2016RSG KunsDie Teksmark is 'n splinternuwe inisiatief vir dramaturge. Johan van Lill het gaan uitvind waaroor dit gaan....more14minPlay
November 08, 2016RSG KunsMarius Weyers vertel vir Lizelle de Bruin van die toneelstuk, The Father, wat te sien is by die Fugardteater in die Kaap....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.