Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
October 25, 2016RSG KunsDie kunstenaar Johan Conradie vertel van die groepsuitstalling DESIRE....more9minPlay
October 25, 2016RSG KunsDaar is 'n eenmalige konsert met die pianis ALESSANDRO MARTIRE by die Brooklynteater in Johannesburg. Willem Vogel vertl van hierdie talentvolle pianis....more3minPlay
October 18, 2016RSG KunsDie sanger Refentse Morake het oornag 'n sukses geword. Johan van Lill gesels met hom oor sy eerste konsert saam met 'n simfonieorkes....more8minPlay
October 18, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Stefan Rossouw oor sy grootwordjare, sy bestudering van die ou meesters en sy onlangse uitstalling in Frankryk....more24minPlay
October 18, 2016RSG KunsWillen Vogel gesels oor Pieter en die Wolf wat volgende jaar weer in Afrikaans by die Brooklynteater in Pretoria aangebied word. Hulle moedig skole aan om dit nou reeds by hulle beplanning in te sluit....more4minPlay
October 18, 2016RSG KunsBeethoven se vyf klavierconcertos word by die Brooklynteater in Pretoria uitgevoer deur die Kaapse pianis Francois du Toit. Willem Vogel vertel van hierdie unieke geleentheid....more6minPlay
October 18, 2016RSG KunsMartin Headger kuier by Johannesburg Jeugballet wat vanjaar sy 40ste bestaansjaar vier....more6minPlay
October 10, 2016RSG KunsDis weer tyd vir die jaarlikse KUNS VIR KANKER. Johan van Lill vind meer uit oor die besondere geleentheid waar kuns aangewend word vir 'n goeie doel....more8minPlay
October 10, 2016RSG KunsMartin Headger gesels met Jerry Mofokeng en Lea Viviers oor die toneelstuk ACCEPTANCE....more7minPlay
October 10, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Ian von Memerty oor sy nuwe produksie KEYBOARD KILLERS....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.