Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
August 19, 2025Hear Us-konsert in StellenboschLeon Janse van Rensburg vertel wat op die program is by vanjaar se Hear Us-konsert in Stellenbosch....more7minPlay
August 12, 2025Ballet oor Maria CallasMaria Callas is 'n operalegende. Mario Gaglione het 'n ballet gechoreografeer, wat fokus op dié beroemde sangeres....more11minPlay
August 12, 2025Ballet oor Maria CallasNiël Rademan dra verskeie hoede. Hy vertel van ‘n Jacques Brel-konsert, en gesels oor Hessequa Harmonie 2025 se program....more4minPlay
August 12, 2025Roelof Temmingh in SAPianis Roelof Temmingh vertel van sy besoek aan Suid-Afrika, en die konserte waarin hy te sien is....more12minPlay
August 12, 2025Brent Palmer oor The Dumb WaiterBrent Palmer gesels oor Harold Pinter se toneelstuk, The Dumb Waiter....more14minPlay
August 05, 2025Journey of the Soul by Klein Karoo KlassiqueDit is verstommend hoe komponiste verskillende klankkleure kan skep met musiek vir bepaalde instrumentkombinasies. Terrance April gesels met Feroll-Jon Davids, klarinetspeler van Stellenbosch, oor 'n kamermusiekkonsert waarby hy betrokke is. Dit is deel van Klein Karoo Klassique....more9minPlay
August 05, 2025Andries Gouws (1952 - 2025)Christelle Webb-Joubert bring hulde aan die kunstenaar en filosoof, Andries Gouws. Hy is op 29 Mei 2025 in die ouderdom van 73 oorlede....more17minPlay
August 05, 2025Trio du Cap Classique by Klein Karoo KlassiqueLiesl Stoltz is een van Suid-Afrika se voorste fluitspelers. Musiekliefhebbers kan na haar en twee ander musikante gaan luister tydens 'n optrede by die Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Terrance April het met haar gesels....more10minPlay
August 05, 2025Die Barbier van Seville in KaapstadPianis Jan Hugo vertel van Kaapstad Opera se weergawe van die opera, Die Barbier van Seville....more7minPlay
July 29, 2025Woordfees 2025-programSaartjie Botha, feesdirekteur van die Woordfees, vertel wat op 2025 se program is....more23minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.