Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
September 16, 2025Boesman en Lena by twee feesteTerrance April gesels met regisseur Christo Davids oor Athol Fugard se bekende, Boesman en Lena. Dit is te sien by vanjaar se Aardklop-kunstefees en die Woordfees in Stellenbosch....more8minPlay
September 16, 2025Lize Beekman is finalis in International Wildlife Artist of the Year-kompetisieSanger en kunstenaar Lize Beekman vertel hoe sy per ongeluk ingeskryf het vir die International Wildlife Artist of the Year-kompetisie. Sy is gekies as een van die finaliste. Sy gesels ook oor Melkbos Ateljee 2025....more12minPlay
September 16, 2025PierneefskraalChristelle Webb-Joubert maak ‘n draai by Pierneefskraal in Pretoria. Mede-eienaar Chris de Beer gesels oor die plek waar Pierneef eens gewoon en werk het....more18minPlay
September 16, 2025Figure of 8 Dance Theatre by twee feesteMarie Vogts van Figure of 8 Dance Theatre vertel van al die produksies waarby hulle betrokke is by vanjaar se Aardklop-kunstefees en die Woordfees. Een van die produksies is WINGS OF LIGHT: DANCE OF AN ANGEL, met musiek gekomponeer deur Mauritz Lotz....more9minPlay
September 09, 2025A Girl Called OwlLarissa Crafford-Lazarus is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise wat tans in Londen woon. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die eenvroustuk, A GIRL CALLED OWL, waarin sy binnekort te sien is in Suid-afrika....more14minPlay
September 09, 2025Mzansi Chamber Music Collective se konserteTerrance April gesels met Francois Combrinck oor Mzansi Chamber Music Collective se opkomende konserte....more10minPlay
September 09, 2025Visuele kuns by Aardklop 2025Die kurator vir visuele kuns by Aardklop 2025, MC Roodt, gesels oor vanjaar se tema, feeskunstenaar en uitstallings....more13minPlay
September 09, 2025Belofte Van Vere bring hulde aan BreytenBy Aardklop 2025 word daar hulde gebring aan die ontslape Breyten Breytenbach. Artistieke regisseur Anna Davel vertel van die produksie, BELOFTE VAN VERE....more8minPlay
September 02, 2025Konsertreeks in die EndlersaalDie meeste plaaslike universiteite se musiekdepartemente het toegang tot 'n uitstekende lokaal waar hulle musiek voor 'n gehoor uitgevoer kan word. Dit is ook die geval met die Universiteit Stellenbosch. Terrance April gesels met Vicky Davis, artistieke direkteur van die Endlersaal. oor al hulle bedrywighede....more9minPlay
September 02, 2025PROOI/PREY se tema ontstelPROOI/PREY is ’n ontstellende toneelstuk oor mensehandel. Christelle Webb-Joubert gesels met die vervaardigers, Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.