Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
October 14, 2025EK IS NIE DANIE by WoordfeesRegisseur Nico Scheepers vertel van die produksie, EK IS NIE DANIE, by die Woordfees. Dit is ‘n woordkunsproduksie soos nog nooit tevore....more10minPlay
October 07, 2025JOSHLIN: MEER AS ‘N NAAM by WoordfeesChristelle Webb-Joubert gesels met Herschelle Benjamin, skrywer van die toneelstuk, JOSHLIN: MEER AS ‘N NAAM, wat te sien is by die Woordfees....more14minPlay
October 07, 2025GABRIEL’S OBOE by WoordfeesTerrance April gesels met Willem Vogel van Salon Musiek oor die produksie, GABRIEL’S OBOE, wat te sien is by die Woordfees....more11minPlay
October 07, 2025Breyten se BOKLIED by WoordfeesBreyten Breytenbach se BOKLIED het jare gelede groot opspraak verwek. Dit is vanjaar weer te sien by die Woordfees. Christelle Webb-Joubert gesels met die regisseur, Marthinus Basson, wat destyds ook die regisseur was....more28minPlay
September 30, 2025Joburg Ballet se lenteseisoen van dansTerrance April besoek Joburg Ballet. Danè Hurst, artistieke direkteur, en die bestuurshoof, Elroy Fillis-Bell, vertel van hulle lenteseisoen van dans....more13minPlay
September 30, 2025Minè Kleynhans solo-uitstalling by Pretoria KunsmuseumChristelle Webb-Joubert besoek die Pretoria Kunsmuseum. Sy stap saam met kunstenaar Minè Kleynhans deur haar solo-uitstalling. Sy is 2024 se wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie....more11minPlay
September 30, 2025Je-ani se VIER SEISOENE KIND by AardklopJe-ani Swiegelaar vertel van haar eenvrouvertoning, Vier seisoene kind, wat by Aardklop debuteer....more10minPlay
September 30, 2025RSG se tweede Radioteaterseisoen van 2025 skop afDie tweede RSG Radiodrama-seisoen van 2025 begin 2 Oktober 2025. Estel de Beer, senior vervaardiger en regisseur: mandaat, drama en opvoedkunde, gesels oor die seisoen se hoogtepunte....more9minPlay
September 23, 2025Sasol Nuwe Handtekeninge 2025Christelle Webb-Joubert het die toekenningsgeleentheid van die jaarlikse Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie by die Pretoria Kunsmuseum bygewoon, waar sy met die onderskeie wenners gesels het....more27minPlay
September 23, 2025Portrait Awards 2025Die wenners van die tweejaarlikse Portrait Awards is op 29 Augustus aangekondig. Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner, Malik Mani, en met dr. Dineke Orton, een van die beoordelaars....more18minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.