Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
October 28, 2025Ms. B-HavedSue Dieperveen vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar nuwe eenvrou-komedie, MS. B-HAVED, wat gaan oor uitdagings in die onderwys....more10minPlay
October 28, 2025Private PresleyTerrance April gesels met Dirk Badenhorst, Mzansi Ballet se bestuurshoof, en die sanger Logan James, oor die ballet, PRIVATE PRESLEY....more11minPlay
October 28, 2025Prof. Nicol Viljoen se loopbaanDie pianis, prof. Nicol Viljoen, vertel van sy loopbaan, en ’n konsert wat hy aanbied, FROM CLASSICS TO JAZZ....more13minPlay
October 28, 2025Diek Grobler oor animasieAnimeerder en kunstenaar Diek Grobler bied ’n lesing aan by die Kunsvereniging van Pretoria. Hy praat oor die “pin screen” en hoe dit gebruik word om te animeer....more10minPlay
October 21, 2025Ateljeebesoeke by WoordfeesChristelle Webb-Joubert het tydens die Woordfees by vier kunstenaars se ateljees ’n draai gaan maak. Sy het gaan kuier by Mona Haumann, Izette Roos, Katie Farringer en Zonia Scheffer....more40minPlay
October 21, 2025Foxwood Teaterfees 2025Terrance April gesels met Pieter de Vos van Foxwood House oor hulle teaterfees wat op 24 Oktober 2025 begin....more10minPlay
October 14, 2025KINDERLÊ by WoordfeesLynthia Julies het in 2024 die tragiese gebeure van KINDERLÊ, 'n dorpie in die Noord-Kaap, in haar roman uitgebeeld. Lee-Ann van Rooi het die boek verwerk vir die verhoog. Sy gesels met Terrance April oor die verhaal, asook die uitdagings wat sy as regisseur aangedurf het....more10minPlay
October 14, 2025KOFFIEKAN by WoordfeesKOFFIEKAN, is ’n produksie by die Woordfees waarin Bach se Koffiekantate gehoor kan word, asook ’n klomp Afrikaanse liedjies waarin koffie voorkom. Vervaardiger en violis Johanna Roos vertel meer....more6minPlay
October 14, 2025Wolf Britz oor HUIS VAN SAND en LIEFDE, LAFRASRegisseur en beligtingsontwerper Wolf Britz vertel van die twee produksies waarby hy by die Woordfees betrokke is - HUIS VAN SAND en LIEFDE, LAFRAS....more11minPlay
October 14, 2025DIE SIEL VAN EUGENE MARAIS by WoordfeesDIE SIEL VAN EUGENE MARAIS is ’n Woordfees-produksie uit die pen van Amanda Bothma. Sy vertel meer van die stuk, waarvan sy ook die regie behartig....more7minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.