Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 23, 2016RSG KunsJohan van Lill loer in by een van die repetisies van die produksie In ongenade. Hy gesels met die regisseur Jaco Bouwer en twee van die akteurs....more12minPlay
February 23, 2016RSG KunsBrylcreem, Mozart en Hendrik Susan is 'n musiekproduksie by vanjaar se Woordfees. Ilse Schürmann is die vervaardiger, en sy vertel meer....more4minPlay
February 23, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Kaapstadse Kamerkoor. Sy gesels met die dirigent Marijke Roos....more6minPlay
February 23, 2016RSG KunsDie danser en choreograaf Shanell Winloch Pailman gesels oor haar produksie, 40 years in 30 minutes....more13minPlay
February 16, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Montecasino Teatro in Johannesburg om uit te vind hoe hulle dit laat reën in die produksie Singin' in the Rain....more13minPlay
February 16, 2016RSG KunsPierre-Henri Wicomb gesels oor sy komposisies en die fees Purpur....more11minPlay
February 16, 2016RSG KunsDie dirigent Carel Henn gesels oor die Randse Simfonie Orkes se konserte in Maart....more4minPlay
February 16, 2016RSG KunsJohan van Lill woon die finaal van die Len van Zyl-dirigentekompetisie by....more13minPlay
February 16, 2016RSG KunsMartin Headger vind meer uit oor die produksie Bye Bye Baby by die Joburg Theatre....more11minPlay
February 09, 2016RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Andries Bezuidenhout en Anne-Grett Erasmus oor die uitstalling GAS, wat te sien is by die Breytenbach-galery op Wellington....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.