Het jy al by 'n plek ingestap en gevoel as of jy in 'n ander wêreld beland het? Het jy al aangetrek, jou hare los gelaat en in gepas by al wat 'n karakter is? Nee? Dan was jy nog nie by Madam Zingara nie. Dit is 'n sprokies wêreld in 'n tent, 'n volle aand van vermaak, kos en optredes wat jy nie maklik sal vergeet nie. Martin Headger het met Lillian Khumalo gepraat oor die konsep en gevra hoe dit eers ontstaan het, en wie hierdie gekonseptulaliseer het.