Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 24, 2015Kunstekaap kunsontwikkelingJohan van Lill gesels met Marlene le Roux van Kunstekaap oor hulle onderwys, vaardigheidsontwikkeling en jeugprogram....more8minPlay
February 24, 2015Andre PrinslooAndre Prinsloo se werk is te sien by The Leonardo Gallery in Pretoria. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waarom hulle die hasie in die Madiba-standbeeld by die Uniegebou se oor gesit het....more12minPlay
February 24, 2015Johannesburg Filharmoniese OrkesTerrance April vind meer uit oor die volgende seisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes....more8minPlay
February 24, 2015DanssambreelDis weer tyd vir die jaarlikse Danssambreel in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert vind uit waarna gehore kan uitsien....more10minPlay
February 17, 2015Andries GouwsJohan van Lill kuier by die kunstenaar Andries Gouws. Hy vind meer uit oor die werkswinkels wat Andries aanbied....more6minPlay
February 17, 2015Pirouette-uitdagingDie Johannesburg Ballet Pirouette-uitdaging daag almal uit om te draai vir liefdadigheid. Die inisiatief het reeds internasionale belangstelling gelok. Este Gross vind uit hoe die geselskap só terselfdertyd geld insamel, dans en nasiebou bevorder....more11minPlay
February 17, 2015Oude LibertasteaterJohan van Lill maak 'n draai by die Oude Libertasteater om uit te vind wat teatergangers daar te wagte kan wees....more11minPlay
February 17, 2015Frats & Dirk LigterAlbert Maritz vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksies, FRATS by die Woordfees, en DIRK LIGTER by die KKNK....more8minPlay
February 10, 2015Sulayman HumanEste Gross gesels met die 21-jarige pianis, Sulayman Human, wat reeds talle kompetisies gewen het. Hy gesels oor sy volgende konsertprogram en sy gunsteling komponis....more3minPlay
February 10, 2015Wie hyg so?Christelle Webb-Joubert woon 'n repetisie van die komedie, WIE HYG SO?, in Pretoria by....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.