Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
January 20, 2015MoffieAndre-Karl van der Merwe se boek MOFFIE is verwerk deur die danser en choreograaf Bailey Snyman. Christelle Webb-Joubert gesels met hulle....more14minPlay
January 20, 2015Shakespeare met hawelosesDie Foxwoodteater in Johannesburg bied Shakespeare aan met 13 hawelose mans as akteurs....more5minPlay
January 13, 2015OthelloNicole Holm vertel van OTHELLO wat te sien is by die Maynardville Opelugteater in Wynberg, Kaapstad....more12minPlay
January 13, 2015Samsa-masjienChristelle Webb-Joubert gesels met Jaco Bouwer oor die toneelstuk SAMSA-MASJIEN....more12minPlay
January 13, 2015The Whitney Houston ShowBelinda Davids is te sien in die produksie, THE GREATEST LOVE OF ALL – THE WHITNEY HOUSTON SHOW. Christelle Webb-Joubert gesels met haar....more8minPlay
January 06, 2015WoordfeesSaartjie Botha gesels met Christelle Webb-Joubert oor vanjaar se Woordfees-program....more22minPlay
January 06, 2015Johaar MosavalJohan van Lill gesels met die balletdanser, Johaar Mosaval, oor sy loopbaan....more19minPlay
January 06, 2015Jeanne Kotze-LouwJeanne Kotze-Louw is een van Suid-Afrika se kunstenaars wat ver voor haar tyd was, maar nooit die nodige erkenning gekry het nie. Sy is in 2014 oorlede. Christelle Webb-Joubert het meer gaan uitvind oor hierdie merkwaardige kunstenaar....more9minPlay
December 30, 2014RSG Kuns 30 Desember 2014Christelle Webb-Joubert gesels met die beeldhouer Angus Taylor. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by 'n knus galery in Centurion, The Fantastic Mrs. Fox Studio. Die Kaapse Filharmoniese orkes is vanjaar 100 jaar oud. Johan van Lill gesels met van die belangrike rolspelers....more56minPlay
December 23, 2014War HorseJohan van Lill gesels met Richard Vorster, die enigste Suid-Afrikaanse akteur in WAR HORSE, wat by Kunstekaap op die planke is....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.