Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
June 17, 2014Ernst de JonghDie kunstenaar Ernst de Jong praat ook oor sy betrokkenheid by die Amerikaanse ballet dansers wat te sien is by Monte Casino....more9minPlay
June 17, 2014Lux EternaDie dirigent Michael Barret vertel van The Chamber Singers se konsert Lux Eterna, 'n kooruitvoering gekombineer met filmbeelde....more8minPlay
June 10, 20149 to 5 - The MusicalChristelle Webb-Joubert woon een van die repetisies van 9 to 5 -The Musical by. Die musiekspel word opgevoer deur die studente van die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Departement Uitvoerende kunste....more11minPlay
June 10, 2014Eksperimentele kunsanimasieEste Gross vind uit oor wat eksperimentele kunsanimasie anders as konvensionele animasie maak. Sy praat met Diek Grobler en Charles Badenhorst....more12minPlay
June 10, 2014God van klankJohan van Lill maak 'n draai by 2092: God van klank. Hy gesels met onder andere die skrywer en regisseur oor die futuristiese drama....more15minPlay
June 10, 2014Amerikaanse ballet geselskap besoek Suid-AfrikaDirk Badenhorst, van Joburg Ballet gesels oor die Amerikaners wat kom dans in Suid-Afrika....more8minPlay
June 03, 2014Woutrine Theron oor haar jare in bedryfWoutrine Theron gesels met Johan van Lill oor haar jare in die bedryf....more12minPlay
June 03, 2014Johannesburgse Filharmoniese orkesTerrance April maak 'n draai by die Johannesburgse Filharmoniese Orkes....more7minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.