Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
May 13, 2014VerskabaretMarlene le Roux vertel vir Johan van Lill van die VERSKABARET se skoleprogram by Kunstekaap....more6minPlay
May 13, 2014Simfonia JuventiChristelle Webb-Joubert loer in by een van SIMFONIA JUVENTI se repetisies. Sy gesels met die dirigent, Fanie Jooste, en die organiseerder, Lynette le Roux. 'n Paar van die orkeslede deel ook hulle storie met Christelle....more25minPlay
May 13, 2014I am me, nothing elseChristelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Philip Badenhorst oor sy uitstalling I AM ME, NOTHING ELSE....more14minPlay
May 13, 2014Vir ewig en altydJohan van Lill gesels met Marius Weyers oor die produksie VIR EWIG EN ALTYD. Hy en Sandra Prinsloo speel vir die eerste keer in jare weer saam....more8minPlay
May 06, 2014Show boatJohan van Lill woon een van SHOW BOAT se repetisies by. Hy gesels met van die sangers, die regisseur en die dirigent....more15minPlay
May 06, 2014Winter Sculpture FairVanjaar se WINTER SCULPTURE FAIR by die Nirox Beeldhoupark wes van Johannesburg vind plaas op 10 en 11 Mei. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met Cobi Labuscagne....more7minPlay
May 06, 2014Hermanus FynArtsColleen Naude vertel vir Christelle Webb-Joubert van die HERMANUS FYNARTS-fees wat plaasvind van 6 tot 16 Junie....more11minPlay
May 06, 2014Proudly Macassar PotteryJohan van Lill vind uit hoe klei 'n verskil gemaak het in die lewens van mense van Macassar....more10minPlay
May 06, 2014The Sound of MusicEste Gross gesels met Andre Schwartz, wat Kaptein von Trapp in THE SOUND OF MUSIC speel, oor die uitdagings van sy rol en hoekom die produksie steeds so gewild is....more10minPlay
April 29, 2014Andreas SchollJohan van Lill gesels met die kontratenoor, Andreas Scholl, wat twee uitvoerings in Suid-Afrika het....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.