Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
April 29, 2014Cheaper than rosesJohan van Lill gesels met Lizz Meiring oor die produksie CHEAPER THAN ROSES waarin sy die rol van 'n bruin vrou vertolk wat haarself as wit laat klassifiseer....more9minPlay
April 29, 2014Gewapende ManPaul Loeb van Zuilenburg gesels oor Karl Jenkins se Gewapende Man wat deur die Bloemfonteinse Stadsorkes uitgevoer word in Mei....more4minPlay
April 29, 2014Kuns in die KarooCecile Blevi vertel vir Christelle Webb-Joubert van die kunswerkswinkels wat op hulle familieplaas in die Karoo aangebied word....more10minPlay
April 29, 2014Full MoonChristelle Webb-Joubert maak 'n draai by die repetisies van FULL MOON. Gregory Maqoma vertel vir haar meer van hierdie nuwe dansproduksie en die 15 jarige bestaan van Vuyani Dance Theatre....more16minPlay
April 22, 2014Peter ClarkeDie kunstenaar Peter Clarke is onlangs oorlede. Johan van Lill gesels met Baylon Sandri van die SMAC Galery op Stellenbosch oor hierdie gerespekteerde kunstenaar....more4minPlay
April 22, 2014ScarletfeverSCARLETFEVER is 'n groepuitstalling by die Brooklynteater in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die kunstenaar Andre Naude....more13minPlay
April 22, 2014Nasionale ToneelkompetisieJohan van Lill loer in by die streekrondes van die Nasionale Toneelkompetisie in Bellville....more11minPlay
April 22, 2014KunswerkswinkelsDie kunstenaar Johan Conradie vertel van die werkswinkels wat hy op plattelandse dorpies aanbied....more5minPlay
April 22, 2014Kobie van RensburgChristelle Webb-Joubert gesels met die tenoor en regisseur Kobie van Rensburg....more18minPlay
April 22, 2014Carol HodesJohan van Lill kuier by die kunsversamelaar Carol Hodes. Sy is die kurator van die uitstalling, FROM THE HEART, wat tans in die Kaap te sien is....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.