Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 05, 2013DarlingfeesDarling hou weer fees! Christelle Webb-Joubert vind uit wat alles te sien en te hoor is by vanjaar se fees....more7minPlay
February 05, 2013DirigentekompetisieLen van Zyl gesels oor die laaste ronde van die dirigentekompetisie wat begin Februarie plaasvind....more7minPlay
February 05, 2013RSA – THROUGH THE EYE OF THE ARTISTChristelle Webb-Joubert gesels met Liekie Fouche, Charles van Lelyveld en John Tapuch wat deel is van die uitstalling, RSA – THROUGH THE EYE OF THE ARTIST, by die Tina Skukan-galery in Pretoria....more12minPlay
February 05, 2013Mies JulieKobus Burger gesels met die aktrise Hilda Cronjé wat te sien is in MIES JULIE by die Markteater in Johannesburg....more15minPlay
February 05, 2013Stellenbosch KunswedstrydDiederick Basson vertel meer van die Stellenbosch Kunswedstryd wat vanjaar 77 jaar oud is....more6minPlay
February 05, 2013SANTA’S STORYDie operasangeres Aviva Pelham vertel van haar produksie SANTA’S STORY....more7minPlay
January 29, 2013KKNK 2013Die KKNK 2013 se program is bekendgestel en Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die programbestuurder, Theo Kemp....more8minPlay
January 29, 2013Nuwe uithangplek vir jonges by KKNKDie regisseur Hennie van Greunen vertel waar hy oral betrokke is by vanjaar se KKNK. Hy en Pedro Kruger is onder andere betrokke by Johnny Biskit’s, ’n uithangplek vir jongmense met produksies spesiaal vir hulle....more7minPlay
January 29, 2013SuidoosterfeesChristelle Webb-Joubert gesels met Anet Pienaar-Vosloo oor die Suidoosterfees wat einde Januarie begin. Saartjie Botha vertel ook van die produksie BIDSPRINKAAN waarvan sy die verwerking gedoen van André P. Brink se bekroonde boek. Dan vertel Lizz Meiring van VIER BRIEWE VIR JAN ELLIS. Steve Hofmeyer het die boek geskryf en dis Christo Davids se eerste solo-stuk....more18minPlay
January 15, 2013Willie Bester - 1Die kunstenaar Willie Bester gesels oor sy uitstalling by die Breytenbachsentrum....more4minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.