Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
January 15, 2013Willie Bester - 2Christelle Webb-Joubert gesels met die kunskenner Marilyn Martin oor Willie Bester se werk....more7minPlay
January 15, 2013Michele NigriniChristelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Michele Nigrini. Sy is die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat gekies is om deel te wees van die London Art Biennale wat einde Januarie plaasvind....more8minPlay
January 08, 2013Verdi-week by BrooklynteaterWillem Vogel van die Brooklynteater vertel van hulle planne vir die Verdi-week en Johann Strauss se Wiener Blut....more6minPlay
January 08, 2013Barbara en Rochelle VeenemansChristelle Webb-Joubert kuier by Barbara Veenemans en haar talentvolle kleindogter, die agt jarige Rochelle. Sy is blind en kan ’n klassieke werk sing nadat sy slegs ’n paar keer daarna geluister het....more9minPlay
January 08, 2013Picasso en Monet by Johannesburg KunsgaleryDie Johannesburg Kunsgalery stal tans French Connections uit. Werke van Picasso, Monet en Corot is te sien. Christelle Webb-Joubert gesels met die kurator Antoinette Murdock....more26minPlay
January 01, 2013KZN Filharmoniese Orkes 1 Januarie 2013Die KwaZulu Natal Filharmoniese orkes is in 2013, 30 jaar oud. Christelle van Tonder vind uit wat hulle planne vir die jaar is....more6minPlay
January 01, 2013Re Sampled 1 Januarie 2013By die ABSA galery is daar ’n interessant uitstalling. Van die ouer kunstenaars soos Pierneef en Irma Stern se werk word uitgestal saam met die van jonger kunstenaars. Die jonger kunstenaars moes hulle werke re-interpreteer....more20minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.