Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
December 11, 2012Craig Muller 11 Desember 2012Craig Muller vertel van sy uitstalling oor die einde van die wêreld. Hy is eintlik bekend as beeldhouer maar het ’n magdom ander mediums aangepak vir die uitstalling....more11minPlay
December 11, 2012Pieter Bosch Botha 11 Desember 2012Christelle Webb-Joubert gesels met Pieter Bosch Botha oor die produksie Swoop. Dis ’n verhaal van hoop en moed....more11minPlay
December 11, 2012Cool Capital 11 Desember 2012Cool Capital 2014 is ’n droom van die argitek Pieter Mathews om kuns in die alledaagse lewe rondom ons uit te beeld. Hy nooi almal uit om Pretoria te help verander in ’n stad waar kuns oral op straat en parke gesien kan word....more13minPlay
December 11, 2012Jozua Loots 11 Desember 2012Jozua Loots gesels oor die Nasionale Jeugorkes se uitvoerings op die 14de en 16de Desember....more6minPlay
December 04, 2012Blinde Alfabet ADie Oliewenhuis kunsmuseum in Bloemfontein besit een van Willem Boshoff se kunswerke, Blinde Alfabet A. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die rondleiding wat aangebied word deur blinde gidse....more8minPlay
December 04, 2012Bel Canto EnsembleMimi Coertze vertel van die Bel Canto Ensemble wat 9 Desember by die Atterburyteater in Pretoria optree. Sy gesels ook oor jong talent in Suid-Afrika en die toekoms van opera....more10minPlay
December 04, 2012Kinkel en KonkelJenna-Leigh February gesels met die twee opkomende sterre, Kinkel en Konkel....more8minPlay
December 04, 2012New VoicesDie Artspace galery se uitstalling, New Voices, gee die geleentheid aan nuwe kunstenaars om uit te stal. Christelle Webb-Joubert het ’n draai gaan maak....more18minPlay
November 27, 2012Standard Bank Jong KunstenaarsChristelle Webb-Joubert vind uit wie die Standard Bank Jong Kunstenaars vir 2013 is....more5minPlay
November 27, 2012The Great GatsbyJohan van Lill vind meer uit oor THE GREAT GATSBY by Spier in Stellenbosch....more5minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.