Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.
May 21, 2024Suid-Kaap Kinderkoor en Songs of PraiseJan-Erik Swart is die dirigent van die Suid-Kaap Kinderkoor. Hy vertel van die koor se prestasies, en Songs of Praise wat eersdaags in George plaasvind....more12minPlay
May 21, 2024The unlikely secret agent by MarkteaterTerrance April besoek die Markteater in Johannesburg, en gesels met die akteur, Wessel Pretorius, oor die produksie, The unlikely secret agent....more7minPlay
May 21, 2024Any dream will do – My pad met WebberAndré Schwartz vertel van sy produksie, Any dream will do – My pad met Webber. Dis ‘n baie eerlike en persoonlike produksie waarin hy vertel van sy lewe en uitdagings....more14minPlay
May 21, 2024RSG radiodrama-skryfkompetisie 2024Eddie de Jager, dramaregisseur en vervaardiger by RSG, gesels oor vanjaar se RSG radiodrama-skryfkompetisie. Dit vind plaas in samewerking met die ATKV, en die sluitingsdatum is 30 Junie 2024....more13minPlay
May 14, 2024Mamma Mia nog tot 9 Junie by MontecasinoDie musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels....more10minPlay
May 14, 2024Pierre van Pletzen op 72 - Deel 2Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word....more26minPlay
May 14, 2024Shakespeare School Festival SA 2024Samantha Pearce is die drama-onderwyser by Leiden High School in Delft. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Shakespeare School Festival South Africa....more7minPlay
May 14, 2024Cape Town City Ballet vier 90 jaar met I Got RhythmCape Town City Ballet vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar. Danser Leanè Theunissen vertel van die produksie, I Got Rhythm....more6minPlay
May 07, 2024Paul Slabolepzsy se The Return of Elvis du Pisanie weer opgevoerPaul Slabolepzsy se bekende The Return of Elvis du Pisanie is die jongste van 'n reeks werke van die dramaturg wat afgestof en aangebied word. Dit open binnekort in Johannesburg, en Terrance April het met hom gesels....more8minPlay
May 07, 2024Akustika Kamerkoor se groot wenDie Akustika Kamerkoor is onlangs aangewys as die wenners by ‘n koorkompetisie in Italië. Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent, Christo Burger....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.