Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.
April 16, 2024Tell me on a SundayRegina Malan gesels oor die musiekspel, Tell me on a Sunday. Dis een van Andrew Lloyd Webber se korter en kleiner musiekspele....more10minPlay
April 16, 2024Bariton Andries AldrichTerrance April gesels met bariton Andries Aldrich oor sy stemtipe en opkomende konsert....more10minPlay
April 16, 2024Onderwêreld by skole opgevoerFanie Viljoen se boek, Onderwêreld, is voorgeskryf vir matrieks. André Stolz Produksies neem ‘n verwerking van die boek na skole. Christelle Webb-Joubert het een van die vertonings bygewoon....more17minPlay
April 09, 2024Spring Awakening by MontecasinoDie musiekspel, Spring Awakening, is nou te sien bo in die Noorde. Die regisseur, Sylvaine Strike, vertel vir Terrance April waaroor dit handel....more10minPlay
April 09, 2024Maggie Laubser onthouDie kunstenaar Maggie Loubser sou op 14 April verjaar het. In ‘n uittreksel uit ‘n argiefonderhoud gesels Johannes Meintjies oor haar werk en lewe. Die onderhoud dateer uit 1969....more14minPlay
April 09, 2024Onder ‘n bloedrooi hemel debuteer by SuidoosterfeesAnnemarie van Niekerk se boek, Onder ‘n bloedrooi hemel, is deur Nicola Hanekom verwerk vir die verhoog. Nicola gesels oor die stuk wat debuteer by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad....more7minPlay
April 09, 2024Innibos 2024 se program bekendgestelVanjaar se Innibos Kunstefeesprogram is bekendgestel. Sandra Jacobs, die fees media- en bemarkingsbestuurder, vertel meer....more8minPlay
April 09, 2024Atterbury Klassiek 2024Dis weer tyd vir die Atterbury Klassiek in Pretoria. Pianis Charl du Plessis vertel van die vier konserte wat uitgevoer word....more13minPlay
April 02, 2024Suidoosterfees word mondigDie Suidoosterfees vind vanjaar vir die 21ste keer plaas. Jana Hattingh, die bestuurshoof, vertel wat alles te sien is by vanjaar se fees. Dit vind plaas van 26 April tot 1 Mei 2024 in Kaapstad....more11minPlay
April 02, 2024Kortoperas in KaapstadShorts – A festival of pocket operas bied drie kort operas aan van 11 – 21 April in Kaapstad. Conrad Asman se splinternuwe opera, Trial by Media, is ook deel van die fees. Die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar, vertel meer....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.