Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.
April 02, 2024My son PinocchioLouis Zuppe vertel vir Terrance April van, My son Pinocchio, wat te sien is by die Peoples Theatre in Johannesburg....more10minPlay
April 02, 2024Kimberley Akademie vir Musiek vier 30 jaarDie Kimberley Akademie vir Musiek vier vanjaar hulle 30ste bestaansjaar. Die bestuurder, Estelle Vorster, vertel hoe die akademie destyds begin het, en wat hulle deesdae aan die gemeenskap bied....more11minPlay
March 26, 2024Nina Schumann en Megan-Geoffrey PrinsDie meeste professionele pianiste het al in 'n soloklavierkonsert opgetree, maar nie baie kry die geleentheid om in 'n konsert vir twee klaviere en orkes op te tree nie. Nina Schumann en Megan-Geoffrey Prins het onlangs kragte saamgespan. Terrance April het met hulle gesels oor die speel op twee klaviere, en 'n internasionale klaviersimposium wat binnekort in Stellenbosch gehou word....more11minPlay
March 26, 2024Julie Strijdom 1944 - 2024Die aktrise Julie Strijdom is op 16 Maart 2024 oorlede. Sy was 79. Haar jarelange kollega en vriendin, Magriet van Loggerenberg, bring hulde aan hierdie geliefde aktrise....more22minPlay
March 26, 2024Die Stoele by KKNKDIE STOELE is te sien by vanjaar se KKNK. Antoinette Kellerman gesels oor dié vertaalde werk deur die dramaturg Eugène Ionesco....more6minPlay
March 19, 2024Rooilug belig huishoudelike geweldROOILUG is ‘n toneelstuk wat handel oor huishoudelike geweld. Jefferson J. Dirks-Korkee vertel meer....more10minPlay
March 19, 2024Expelled kyk na sosialemedia-nagevolgeDie gebruik van sosiale media is deesdae onlosmaaklike deel van ons bestaan, maar dit kan groot nagevolge hê indien dit misbruik word. Terrance April gesels met Charmaine Weir-Smith, regisseur en aktrise, oor die nuwe toneelstuk EXPELLED....more8minPlay
March 19, 2024David Viviers in twee produksies by KKNKDie akteur David Viviers is in twee debuutproduksies by die KKNK te sien - ’N LEWE IN DIE DAG VAN ’N VRUGTEVLIEG, ENSOMEER: DIE ONGEWERWELDE-TRILOGIE en OP DIE HOEK VAN STYX EN RIVER IS NORA PER ABUIS MET DIE DOOD OORGESLAAN....more13minPlay
March 19, 2024Mens en dier bekyk in KKNK-kunsDineke Orton, kurator vir visuele kuns by die KKNK, vertel van die tien uitstallings wat handel oor die verhouding tussen mens en dier....more8minPlay
March 19, 2024Lara Hattingh in BysterLara Hattingh is te sien in BYSTER. Sy het die stuk geskryf en is ook die regisseur. Sy vertel waaroor dit gaan....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,746 episodes available.