Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
March 05, 2024Carel Trichardt word 85Die akteur Carel Trichardt het sy 85ste verjaarsdag op 4 Maart gevier. Hy gesels oor sy lewe en loopbaan....more29minPlay
March 05, 2024Amedeus te sien in Johannesburg en KaapstadPeter Schaffer se toneelstuk, Amadeus, is binnekort op die planke by die Pieter Toerien-teater in Johannesburg en by Theatre on the Bay in Kaapstad. Alan Committie vertel ven hierdie klassieke stuk....more13minPlay
February 27, 2024Sophiatown terug op die plankeDie musiekspel, Sophiatown, is 37 jaar gelede geskep, maar is steeds gewild onder gehore. Terrance April gesels met regisseur Aubrey Sekabi oor die terugkeer van dié musiekspel....more8minPlay
February 27, 2024Wakkerstroom Musiekfees 2024 - Deel 2Pianis Eugene Joubert is by vier van die konserte betrokke by vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees. Hy vertel waarna gehore kan uitsien....more5minPlay
February 27, 2024Wakkerstroom Musiekfees 2024 - Deel 1Linette van der Merwe vertel wat alles te sien is by die 13de Wakkerstroom Musiekfees....more8minPlay
February 27, 2024Aletta Bezuidenhout 1949 -2024Aletta Bezuidenhout is op 13 Februarie oorlede. Ons bring hulde gebring aan hierdie eiesoortige aktrise....more18minPlay
February 20, 2024Thinus Boshoff se kitareChristelle Webb-Joubert gesels met klassieke kitaarspeler dr. Thinus Boshoff oor sy loopbaan en sy verskillende soorte kitare. Hy demonstreer ook dat verskillende soorte hout wel ‘n invloed op die klank het....more32minPlay
February 20, 2024Johannesburg Filharmonies se eerste seisoenTerrance April en perkussiespeler Magda de Vries gesels oor die vier konserte van die Johannesburgse Filharmoniese Orkes se eerste konsertseisoen....more13minPlay
February 13, 2024Roem-musiekverhaal by KKNKDeon Meyer en Coenie de Villiers span weer kragte saam. Hulle vertel van hulle eerste musiekverhaal, Roem, wat by vanjaar se KKNK te sien is....more15minPlay
February 13, 2024Jana Cilliers in Veelhoek in KKNKJana Cilliers is vanjaar te sien by die KKNK in die stuk, Veelhoek. Sy het ook die teks geskryf....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.