Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
February 13, 2024Spanish StepsTerrance April kuier saam met die dramaturg en akteur Gavin Werner. Hy vertel van sy nuwe toneelstuk, Spanish Steps....more8minPlay
February 13, 2024Wat kan ek vanjaar by KKNK sien?Hugo Theart, artistieke direkteur van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn, vertel wat alles te sien is by vanjaar se fees. Die KKNK vind plaas van 23 tot 31 Maart 2024....more15minPlay
February 06, 2024Pinelands Players bied Legally Blonde aanDie Pinelands Players-amateurteatergroep bied vanjaar Legally Blonde aan. Barend van der Westhuizen, musikale regisseur en self een van die akteurs, vertel meer van dié musiekspel...more14minPlay
February 06, 2024Romeo and Juliet by Maynardville-feesRomeo and Juliet is deel van die Maynardville-fees in Kaapstad. Wessel Odendaal van VR Theatrical vertel wat gehore kan verwag. Hy gesels ook oor die geskiedenis van die teater....more10minPlay
February 06, 2024Skilder en Wyn-sessies by OppiwaterDie kunstenaar, Hannelie Swart, vertel van die Skilder en Wyn-sessies wat sy tydens die Oppiwaterfees aanbied. Feesgangers sal daar hulle eie skildery kan verf....more10minPlay
February 06, 2024Johannesburg Musiekvereniging se konserteDie Johannesburg Musiekvereniging is al meer as 'n honderd jaar oud, en is die oudste musiekvereniging in die land. Soos elke jaar het hulle weer 'n paar interessante konserte op hulle program. Terrance April gesels met Herman van Niekerk, ‘n lid van die vereniging....more9minPlay
January 30, 2024Franschoek Kamermusiekfees 2024Die derde Franschoek Kamermusiekfees vind plaas van 15 tot 18 Februarie. Louis Heyneman, die uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die Kaapstad Filharmoniese Orkes, vertel wat op vanjaar se program is....more8minPlay
January 30, 2024Rolex met 'n k by OppiwaterRolex met 'n k is een van die stukke wat te sien sal wees by die Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die skrywer, Braam van der Vyver....more8minPlay
January 30, 2024Brittany Smith is Maria in Sound of MusicThe Sound of Music is te sien in Johannesburg. Terrance April gesels met die sopraan Brittany Smith. Sy vertolk die rol van Maria....more14minPlay
January 30, 2024Clara Montocchi toer in die KaapSanger, aktrise en danser, Clara Montocchio, is in Oostenryk gebore, maar sy het sterk bande met Suid-Afrika. Sy gesels oor haar musiekstyl en 'n toer na die Kaap....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.