Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
October 15, 2024The Drama FactorySue Diepeveen is die stigter en eienaar van The Drama Factory. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert hoe die teater begin is in 2017....more9minPlay
October 15, 2024Watter instrumente is deel van die vryriet-groep?Weet jy watter instrumente deel is van die vryriet-groep? Leon Oosthuizen, president van die Suid-Afrikaanse Vryriet Assosiasie vertel meer. Hy vertel ook van ‘n Duitse akkordeonorkes wat Suid-Afrika besoek....more14minPlay
October 15, 2024Johanna Roos en Roelof Temmingh in konsertViolis Johanna Roos vertel van die konsert waarin sy en pianis Roelof Temmingh te sien is....more6minPlay
October 15, 2024Ingrid Winterbach se ateljeeBy die Woordfees kon feesgangers die ateljees van kunstenaars besoek. Luister na ‘n opname deur Christelle Webb-Joubert tydens haar besoek aan Ingrid Winterbach....more19minPlay
October 08, 2024TUKS Camerata gaan VSA toeTUKS Camerata het onlangs baie goeie nuus ontvang, en is volgende jaar op pad Amerika toe. Die dirigent Michael Barrett deel die goeie nuus....more12minPlay
October 08, 2024Kamermusiekkonsert vir twee klarinette en klavierTerrance April gesels met Lizet Smith oor ‘n kamermusiekkonsert vir twee klarinette en klavier....more8minPlay
October 08, 2024Andries Gouws se ateljeeTydens ‘n ateljeebesoek by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch, het Christelle Webb-Joubert, Andries Gouws se ateljee besoek. Jy kan saam met haar en ander besoekers deur die ateljee stap....more22minPlay
October 08, 2024Joshwin Dyson in Laaitie mettie biscuits by die MarkSue Pyler-Slabbert gesels met die akteur Joshwin Dyson oor sy rol in die toneelstuk, Laaitie mettie biscuits, wat te sien by die Markteater in Johannesburg. Hy vertolk die rol van ‘n gestremde seun....more8minPlay
October 01, 2024Die stand van die TeaterbystandfondsChristelle Webb-Joubert gesels met Lizz Meiring oor die Teaterbystandfonds om te hoor hoe dit deesdae met die fonds gaan....more13minPlay
October 01, 2024Michele Nigrini se nuwe galeryKunstenaar Michele Nigrini het na die Kaap verhuis, en gesels oor haar nuwe galery in Stanford. Sy vertel ook van die produksie, Eendagsvlieg en ander vlietende gedagtes, en hoe sy daarby betrokke is....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.