Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
January 23, 2024Rust-en-Vrede-galery se nuwe kompetisieDie Rust-en-Vrede-galery in Durbanville het vanjaar ‘n nuwe kompetisie en toekenning. Die kurator, Hamlin Janse van Vuuren, vertel meer....more7minPlay
January 23, 2024Uit die argief: Peter KlatzowLuister na argiefonderhoud, wat in 1984 met die komponis Peter Klatzow gevoer is....more14minPlay
January 23, 2024Kaapstad Opera se planne vir 2024Magdalene Minnaar, uitvoerende direkteur van Kaapstad Opera, deel hulle planne vir 2024, en vertel vir Terrance April van al die opwindende produksies wat voorlê....more15minPlay
January 23, 2024ka-BOOM! fokus op besoedeling van oseaneLize-Marie Wait is deel van die kinderproduksie, ka-BOOM!, waarin daar op ‘n speelse manier gefokus word op die besoedeling van die oseane....more11minPlay
January 23, 2024Alice in Wonderland te sien in JohannesburgAlice in Wonderland is te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg. Wessel Odendaal van VR Theatrical vertel hoe hulle hierdie klassieke werk aangepas het vir vandag se gehore....more4minPlay
January 16, 2024Die doel van 'n resensentKobus Burger, RSG se programbestuurder en self ‘n gerekende resensnt, verduidelik wat die doel van ‘n kunsresensent is....more8minPlay
January 16, 2024Huldeblyk aan Ronelle LootsDie redigeerder Ronelle Loots is op 21 Desember 2023 oorlede. Sy was in 2016 ‘n gas in Oggend op RSG. Jy kan luister na ‘n uittreksel uit die onderhoud wat Martelize Brink en Johan Rademan met maar gevoer het....more14minPlay
January 16, 2024Johannesburgse Internasionale Mozart Fees 2024Richard Cock vertel vir Terrance April waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Johannesburgse Internasionale Mozart Fees....more10minPlay
January 16, 2024Stiltetyd - 'n produksie by OppiwaterStiltetyd is een van die produksies te sien by vanjaar se Oppiwater Kunstefees. Die aktrise Eloise Clasen vertel van die stuk, ‘n verwerking van Marita van der Vyver se boek....more7minPlay
January 16, 2024Isaac van der MerweIsaac van der Merwe is ‘n jong opkomende pianis. Hy het onlangs as solis opgetree, in ‘n opname van die Klavierkonsert no. 2 van Dmitri Shostakovich. Hy gesels met Terrance April oor die werk. Die werk word ook uitgesaai op RSG....more10minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.